Page 1 of 1

Nuut hier by julle!

Posted: Thu May 31, 2012 9:01 pm
by Zaber
Hi Manne,

Ek beweeg al 'n rukkie hier in die agtergrond rond,lees posts en leer baie.
Baie van die boog ouens sal my van die ander boogforums ken.
Een van my groot mikpunte is om 'n rooikat en jakkals met die boog te skiet,dis hoe ek op die forum afgekom het.
Moet se ek het baie geleer tot dusver en geniet die praatjies.

Sien uit om meer te leer en saam te kuier.

Groete,
Zane

Re: Nuut hier by julle!

Posted: Thu May 31, 2012 9:08 pm
by VdWalt
Welkom hier,  ek is ook op AP maar redelik stil daar. Jy sal lekker hier
kuier. Ek het self al gewonder wat stop mens om daai roeper naby die hide te sit en die
Jak in te roep en met die boog te skiet.

Re: Nuut hier by julle!

Posted: Thu May 31, 2012 10:29 pm
by theedge
Zane hi en baie welkom

Re: Nuut hier by julle!

Posted: Thu May 31, 2012 11:58 pm
by visstok
Welkom Zane, hoop jy geniet dit hier saam ons. Groete Alex

Re: Nuut hier by julle!

Posted: Fri Jun 01, 2012 4:28 am
by Gerhard
Hallo Zaber...

Welkom jy gaan dit geniet hier

Re: Nuut hier by julle!

Posted: Fri Jun 01, 2012 8:34 am
by Shaka
Welkom Zane!!

Lekker saam gesels!

Re: Nuut hier by julle!

Posted: Fri Jun 01, 2012 11:12 am
by Johan Reyneke
Welkom Zane

Geniet saam met ons die forum

Re: Nuut hier by julle!

Posted: Sun Jun 03, 2012 7:43 am
by heinmarkram
hoop jy voel welkom, laat dit juig!

Re: Nuut hier by julle!

Posted: Mon Jun 04, 2012 6:32 pm
by Ferdi
Hallo en Welkom

Groete

Ferdi