Sommige manne wil nie leer nie
Posted: Mon Mar 15, 2010 9:38 am
Ek wil maar net dit saam julle deel..
Ek gaan laasweek vrydag na Ahrens guns hier in Windhoek en ontmoet toe ander plaasboer wat ek so 'n jaar gelede kennis mee gemaak het, ek sien die man is bietjie intreseerd met "nagroep equipment". Vra toe maar uit waarvoor hy dit wil gebruik, en hy se sommer reguit die jakkalse maak hom klaar, hy kry die jakkies sommer so klompe ini die dag ook, en nou wil hy hulle "gou" bietjie gaan uitroei. Sy "equipment" sluit in 'n rooilig(nie lightforce) en 'n cd met geluide op. Ek kyk so vinnig na die cd en sien leeu, hyena, jackrabbit, jakkals op. Ek bied toe aan om hom te gaan help, maar die ou s? toe reguit, "NEE man ek skiet hulle sommer die naweek uit, dan is my probleem opgelos,'n man speel net die CD uit die kar en dan looi ek hulle met my 30-06".
Wou toe nie verder my asem mors, en los hom toe om sy gaan te gaan.
Norton