Page 1 of 1

458 Motivering

Posted: Mon May 28, 2012 9:49 am
by Robert86
More Manne,

Hoop dit gaan goed en die Jag Seisoen loop mooi af?

Ek het vir my n 458 CZ gekoop en is besig met die motivering vir die Wapen.

As dit moontlik is kan julle seblief vir my dalk n voorbeeld van julle motiverings aanstuur, dit sal baie waardeer word.

Groetnis

Robert

Re: 458 Motivering

Posted: Sat Jun 02, 2012 2:12 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dagse Robert,

Indien jy hulp benodig skree maar.Ek doen dit vir n lewe en het al n paar manne hier gehelp.Stuur n e-possie en dan vat ons hom van daar af,ek glo darm my kostes is baie billik en 2 dae later het jy jou volledige motivering.

Groete
Kobus