Goeie naand aan almal
Soek so bietjie hulp wil graag weet na watse spoed ek kan kyk met begnoemde koeels. My geweer se loop is 26 duim lank en ek gebruik s365.
groete Fanie Nel
270 win 130gr nosler bt
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: 270 win 130gr nosler bt
Kry 2950fps in 'n 22" Loop met 54gr S365.
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: 270 win 130gr nosler bt
Ek het lekker speod uit my 26 duim loop gekry.was hier by die 3150 met 54 s365
Ek kry nou die delfde spoed uit die 24 duim,maar met 56 grain s365.
MY KAMER IS BONORMAAL GROOT,SO EK SAL NIE AANRAAI OM SELFDE LAADING TELAAI NIE.
Naas
Ek kry nou die delfde spoed uit die 24 duim,maar met 56 grain s365.
MY KAMER IS BONORMAAL GROOT,SO EK SAL NIE AANRAAI OM SELFDE LAADING TELAAI NIE.
Naas
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: 270 win 130gr nosler bt
dankie manne
Naas nee sal nie daai lading probeer nie my kamer baie styf.
Naas nee sal nie daai lading probeer nie my kamer baie styf.