Browning HI Power en Hammerli International

Post Reply
Frikjordaan
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm

Browning HI Power en Hammerli International

Post by Frikjordaan »

Forum lede

My twee pistole was vir 'n tyd gestoor by 'n handelaar in Suid Afrika

en sekere onderdele het verdwyn.

Op die Browning is die raam sluitpen(Frame locking pin) weg
en op die Hammerli is die uitrekker weg.

Sal baie waardeer as iemand kan laat weet waar ek kan begin soek vir vervanging?
Baie dankie
Frik
Karasberge Namibi
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Browning HI Power en Hammerli International

Post by Beretta »

Frik
Begin eers soek vir n goeie prokureer dan laat die dealer ook solank begin soek voor jy begin soek dit is mos nie jou skuld nie.
Beretta
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Browning HI Power en Hammerli International

Post by blaser »

stem saam met beretta laat weet ons ook wie die skelm handelaar is
Post Reply