Goeiedag almal
Dit is vir my aangenaam om aan te sluit as lid van die forum. Ek is verwys deur jakkalsgat van Bloemfontein. Ek is ook in Bloemfontein en herlaai .243 en .308 vir ongeveer 15 jaar. Ek is op die punt waar ek my herlaaimetodes wil opskerp met moontlike nuwe tegnieke (het verlede week bel? in 'n RCBS kompetisie "die" stel) en jakkalsgat reken hierdie is die regte forum.
Dankie sover vir 'n magdom waardevolle inligting. Ek volg met belangstelling.
Groete uit Bloem
Bouf
Nog 'n lid van Bloemfontein
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Nog 'n lid van Bloemfontein
Lekker Bloemfontein
Ek neem aan dat jy vir die Vrystaat skree wat rugby aanbetref.
Welkom hier.
Groete
Ferdi
Ek neem aan dat jy vir die Vrystaat skree wat rugby aanbetref.
Welkom hier.
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nog 'n lid van Bloemfontein
Baie Welkom Inligting is genoeg om nog iets by te leer
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
Bouf
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Thu May 24, 2012 5:07 pm
Re: Nog 'n lid van Bloemfontein
Ferdi
Dankie vir die verwelkoming.
Die Cheetahs doen goed gegewe hulle beperkte hulpbronne, my hart is egter by die Stormers/WP.
Dankie vir die verwelkoming.
Die Cheetahs doen goed gegewe hulle beperkte hulpbronne, my hart is egter by die Stormers/WP.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nog 'n lid van Bloemfontein
Hi Mars
Baie bly jy het aangesluit, geniet dit hier en deel bietjie van jou herlaai kennis met ons. Die manne deel graag.
Groete
Jakes
Baie bly jy het aangesluit, geniet dit hier en deel bietjie van jou herlaai kennis met ons. Die manne deel graag.
Groete
Jakes
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Nog 'n lid van Bloemfontein
Bouf,
Ai man....n "Vi - Pie man" in die hartjie van die Vrystaat......ai jai jai
Braai seker Sondae by Maselspoort n karp, eet roosterkoek en drink papsak
Grappieeeee
Hartlik welkom hier en ons hoop jy jou jarelange herlaai en ander ondervinding met ons sal deel.
Groetnis

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nog 'n lid van Bloemfontein
Bouf hi daar maat baie welkom en weet jy gaan dit geniet - bly om ook kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Zack Benade
Re: Nog 'n lid van Bloemfontein
Cheetah Welkom Bouf
Ek raak bang want 90% van die forum manne is van Bloemfontein.

Ons manne moet miskien maar 'n braaitjie reel hier in Bloem.
Dawid , jy is ook welkom maar jy moet jou eie karp en papsak saambring.

Nogmaals welkom
Groete
Zack

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nog 'n lid van Bloemfontein
Welkom Bouf
Geniet dit hier saam ons
Groetnis
Marc
Geniet dit hier saam ons
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nog 'n lid van Bloemfontein
Welkom! Hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet