Page 1 of 1

Net om die varkmanne weer wakker te maak

Posted: Wed May 23, 2012 9:23 pm
by henslin
Geniet ! Gerhard - as ek dit maak volgende week sal ek seker iets aan die ou sakie moet doen.
[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... 000030.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... 000018.jpg[/img]

Re: Net om die varkmanne weer wakker te maak

Posted: Wed May 23, 2012 9:26 pm
by VdWalt
Wow! Lyk lekker daar!

Re: Net om die varkmanne weer wakker te maak

Posted: Wed May 23, 2012 9:32 pm
by henried
Aarde!

Re: Net om die varkmanne weer wakker te maak

Posted: Wed May 23, 2012 9:33 pm
by Jakkalsgat
SULKE VARKE

Re: Net om die varkmanne weer wakker te maak

Posted: Wed May 23, 2012 10:13 pm
by Rasmus
Genade!! Kyk vark koors loop weer hoog by my! Gaan sommer al die naweek try!

Die voer plek kry juis weer droee mielies die laaste maand. Tyd om dalk die varkies te bederf die week.....

Re: Net om die varkmanne weer wakker te maak

Posted: Thu May 24, 2012 4:47 am
by Gerhard
Hier kom n ding oom Hannes.

Jy wag mos nou al geduldig van laas jaar af vir n kaans om n Slick Trick seur so n varkie se lonng te jaag...

Ek sit nou angstig en wag vir die nuus.

Re: Net om die varkmanne weer wakker te maak

Posted: Thu May 24, 2012 7:39 am
by Frederik
Is dit my verbeelding of het daardie beer op die 2de foto paar lekka knoetse aan hom ?
Hoop julle kry homĀ  ;D

Re: Net om die varkmanne weer wakker te maak

Posted: Thu May 24, 2012 8:22 am
by SV MAD (Henk)
joh joh joh dis mooi varke...

Laat daai pyl reguit vlieg!

Re: Net om die varkmanne weer wakker te maak

Posted: Thu May 24, 2012 6:10 pm
by vlakvark1
Daai varke lyk siek------ hulle het n yster te kort ... het sy met n boog of geweer...hulle moet omdop
Geniet dit

Re: Net om die varkmanne weer wakker te maak

Posted: Tue May 29, 2012 10:19 am
by johann
Manne sal wat wil gee om 'n pyl deur een van daardie bulle te stoot, hier by ons kan ek net die ou vlakvarkies bykom!

Groete Johann

Re: Net om die varkmanne weer wakker te maak

Posted: Tue May 29, 2012 2:20 pm
by Dippies
Da is so baie varke hulle toi toi sommer voor die kamera ;D