Page 1 of 1

Stephensons Traditional Lambs Foot

Posted: Tue May 22, 2012 9:43 pm
by stephensonsknives
Goeie naand

Hier is die Ou Joseph Rodgers Tradisionele Biltong mes, bring baie nostalgiese herinneringe terug van jou pa, kan jy vir Vadersdag vir hom so een bestel met Nostalgiese waarde, ek begin binne kort met 27 van hulle prys van R1 200 - R1 500 elk.  Dit is vir die standaard sandvic 12C27 messtaal.

Joseph Rodgers Groete