Gesoek: Kis Vrieskas
Posted: Tue May 22, 2012 5:08 pm
Goeie dag maats.
Eersdaags gaan ek my eerste jag in 'n baie lang tyd h?, en ek sien vreeslik uit daarna. Ek is vol hoop om groot sukses te h?, soveel so dat ek rondkyk vir 'n kis-vrieskas. Die wat ek by Game, Makro en so aan sien, lyk vir my vreeslik duur! Het julle manne nie kontakte om so iets goedkoper op te tel nie?
Daar moet winkels wees buite die normale groot ketting-groepe wat my beter waarde kan bied.