Hulp met nuwe loop lading
Posted: Sun May 20, 2012 5:55 pm
Jis manne,
ek het vir my 30-06 n nuwe loop laat opsit en sal dit baie waardeer indien iemand vir my kan help met n lading vir enige van die kombinasies. Ek besef die versoeke is baie en die hande min. Dit word waardeer!
kaliber-30-06
loop- Pacnor 1-10 twist lengte 610 mm (skoonmaakstok tot teen slot gemeet)
kruit- S365
1:
punt- Swift A frame 180 gr
dop- Lapua, 69 grein dopkapasiteit
Maksimum patroonlengte tot teen die lande 84.24mm
2:
punt- Hornady SST 150 gr
dop- Norma, 70.7 grein dopkapasieteit
Maksimum patroonlengte tot teen die lande 83mm
Groete
Nico