Page 1 of 1
Nuwe lid van Worcester
Posted: Thu May 17, 2012 1:29 pm
by hencohugo
Jis almal. Ek is Henco van die groot Worcester. Dankie vir 'n Afrikaanse jagters forum.
Re: Nuwe lid van Worcester
Posted: Thu May 17, 2012 1:34 pm
by matewis
Welkom Henco!
Bly om nog 'n Woesteriet hier te h?, hoop jy geniet dit!
Groete
Re: Nuwe lid van Worcester
Posted: Thu May 17, 2012 1:53 pm
by Ferdi
Hallo en Welkom Henco
Groete
Ferdi
Re: Nuwe lid van Worcester
Posted: Thu May 17, 2012 7:21 pm
by Johan Reyneke
Welkom en geniet dit hier saam met ons
Re: Nuwe lid van Worcester
Posted: Thu May 17, 2012 9:49 pm
by theedge
Hi en baie welkom bly om kennis te maak
Re: Nuwe lid van Worcester
Posted: Sun May 20, 2012 11:46 pm
by Johann de Bruyn
Henco,
Baie welkom. In my kort tydjie op die forum het ek baie gelees en agtergekom dat hier altyd iemand is wat bereid is om te help. Geniet dit.