Page 1 of 1

Nog n stoel

Posted: Fri Mar 05, 2010 5:19 pm
by Namib
Hi Almal

Ek is vars by julle.Hein het n foto van my stoel geplaas.Hier is nog n paar.
Stoel werk baie goed,haal uit mekaar en is baie stewig.Het gister aand jakkals en kat uit hom geskiet.
Ek is van Rosh Pinah Namibia.

Groete
Niel[ImageIMG]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... oel006.jpg[/img]

Re: Nog n stoel

Posted: Sat Mar 06, 2010 3:10 pm
by theedge
Image

Re: Nog n stoel

Posted: Sat Mar 06, 2010 3:46 pm
by tafjak
Neil

Ek sien nie eers scope en ligte raak nie, maar mis nie die Lyttleton nie. Mooi geweer maat! Moet net nie nog noem dat dit in die 243 gekamer is nie. Sien dat dit sandsakkolf op het, so dit is 99,9% seker dat dit 'n 6mm is. Laat weet so bietjie wat se klippe voer jy darie ou.

Re: Nog n stoel

Posted: Sat Mar 06, 2010 4:38 pm
by Namib
Hi Tafjak

Sorry die reply is op "subject Stoel 2"
Leer nog om die besighied baas te raak.

Groete

Re: Nog n stoel

Posted: Sat Mar 06, 2010 5:19 pm
by tafjak
Neil

Ek is nie getroud nie, so kan nie jou oom wees nie! :D

Kom ons praat verder by Gewere onder 243Win.