Polering van loop

Post Reply
janbert
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Mon Aug 29, 2011 12:03 pm

Polering van loop

Post by janbert »

Naandse Almal

Waarmee kan ek my geweer se loop poleer sodat ek minder koper neerslag kan kry. JB se Bore Paste is een oplossing, het iemand kennis van iets anders?
Dit is nie 'n nuwe geweer nie.

Groete
Janbert
Gerard

Re: Polering van loop

Post by Gerard »

Moenie, asseblief.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Polering van loop

Post by Piet Pille »

Ek poleer my lope so gereeld moontlik met 130gr Sierra's, of 150gr Rhino's of meer onlangs met 270gr Barnes TSX'e.....  ;D ;D ;D ;D ;D
Last edited by Piet Pille on Mon May 14, 2012 6:53 pm, edited 1 time in total.
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Polering van loop

Post by tripodmvr »

'n Vuil loop is nie meer 'n pyn in vandag se tyd nie. Kyk na die post hoe om koper te verwyder. Stoot skoonmaakmiddel deur loop en los om te werk. Stoot skoon deur en as daar nog koper sit doen dit weer. Herhaal tot skoon.

Ek hou van die goed wat op hul eie werk. Chemiese skoonmaakmiddels, tumblers en soniese skoonmakers. Werk pragtig sonder toesig.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply