Page 1 of 1
Houtpunt patroon in 303 British
Posted: Thu Mar 04, 2010 9:53 am
by Brno308 jagter
Hi Manne
Ek sal graag by julle wil weet ek het nou die aand 'n snaakse ding gesien. 'n 303 ronte met 'n hout punt. Die ou oom wie se patroon dit is se hy het dit in sy tyd in die weermag gekry. Die oom is seker nou so 75 jaar oud.
Het enige van julle inligting oor die houtpunt ammunisie.? Ek sal graag meer wil weet oor die punte en waarvoor dit gebruik was.?
Groete
Brno
Re: Houtpunt patroon in 303 British
Posted: Thu Mar 04, 2010 10:24 am
by KSV
Om hout te skiet
Dink ek het gehoor dis iets met opleiding of om kinders mee te laat skiet.
Kalahari Groete
Hein
Re: Houtpunt patroon in 303 British
Posted: Thu Mar 04, 2010 10:52 am
by Nico Harris
EK HET GEHOOR DAAI IS OEFEN RONDTES. SOOS DUM DUM RONDTES.
Re: Houtpunt patroon in 303 British
Posted: Thu Mar 04, 2010 10:55 am
by Beyers
Nico
Dum Dum is nie 'n oefen rondte nie, die punt van die koel word gemerk/beskadig om die wond groter te maak.
Beyers
Re: Houtpunt patroon in 303 British
Posted: Thu Mar 04, 2010 10:58 am
by Beyers
Re: Houtpunt patroon in 303 British
Posted: Thu Mar 04, 2010 11:03 am
by Brno308 jagter
Hein..
Jy sal nie glo nie maar die oom het ook aan my verduidelik dat hy self hout geskiet het met daai patrone en dit het nogals heel goed gepenatreer.!! ;D
Maar ek sal graag wil weet wat die eintlike doel was van die houtpunte.?
Laat weet maar.!
Groete
Brno
Re: Houtpunt patroon in 303 British
Posted: Thu Mar 04, 2010 11:05 am
by Brno308 jagter
Nico
Weet jy dalk of daai patrone deur Denel vervaardig was, of het dit Brtise oorkoms.?
Groete
Brno
Re: Houtpunt patroon in 303 British
Posted: Thu Mar 04, 2010 1:32 pm
by Janjak
Brno en Nico,
die 303 hout patrone is van 1903 tot so by 1910 vervaardig. WWI.
Oefen rondtes gewees.
Ek dink die ronde punt was n Merk III en daar was n skerp punt ook n Merk IV maar hyt nie gewerk nie.
Hulle het later met die merk V en VI weer oorgegaan na metaal oefen rondtes toe.
Re: Houtpunt patroon in 303 British
Posted: Thu Mar 04, 2010 2:57 pm
by Brno308 jagter
Hi Janjak.
Baie dankie vir daai brokkie inligting, ek was heeltemal verstom toe die oom my daai patroon wys.
Brno
Re: Houtpunt patroon in 303 British
Posted: Mon Mar 08, 2010 8:22 pm
by Hein M.
Dit is eintlik heel maklik. Houtpunte vir houtkoppe. Ek het al voorheen gehoor van so 'n spesie wat hier in die Kaap voorkom
Hein M.
Re: Houtpunt patroon in 303 British
Posted: Tue Mar 09, 2010 8:14 pm
by Porcus
Hein, ek dink die houtpatrone vir daardie ( nou beskermde ) houtkopspesie, is die met die 6mm " Tungsten Core".
Die gewone houtpatrone skram weg.
Re: Houtpunt patroon in 303 British
Posted: Tue Mar 09, 2010 8:17 pm
by Christo
hein wrote:
Houtpunte vir houtkoppe.
Hein M.
hoop ek lees dit verkeerd.
Re: Houtpunt patroon in 303 British
Posted: Thu Mar 11, 2010 4:47 pm
by Hein M.
Christo,
Nee. Jy het reg gelees maar sien dalk die betekenis verkeerd
http://www.rieme.co.za/woordeboek.asp?woord=houtkop&t=1
Hein M.
Re: Houtpunt patroon in 303 British
Posted: Thu Mar 11, 2010 4:51 pm
by JOHANNIC
Re: Houtpunt patroon in 303 British
Posted: Thu Mar 11, 2010 5:54 pm
by Christo

tegnies gesproke kan dit seker so wees.
