Page 1 of 2
Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 8:54 am
by Hugo
Manne!
My kontrakteur het olie op my nuwe paving laat drip met sy vrot bakkie, enige raad hoe ek die goed gaan afkry van die paving af?
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 9:05 am
by BLOK
Hugo
Ek weet nie van olie nie maar raad wat ek jou kan gee is jy moet nie stilstaan as jy skiet nie, die doppies gaan op jou kop val. hahaha
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 9:31 am
by Jakkalsgat
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 9:39 am
by Hugo
Ekt meer plat hand gedink.
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 9:49 am
by Beretta
Hugo
Jy sal sien hoe daardie een werk glo my

.
Beretta
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 10:41 am
by grumpy
Gewone degreaser met borsel en was af!!
Laat hy dit self doen!!!
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 1:25 pm
by JK
Sunlight liquid werk ook.
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 2:57 pm
by G-force
Draai die baksteen om.
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 3:12 pm
by Hugo
Dis nie plot paving nie Mnr G-force. Dis regte egte paving.
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 3:13 pm
by Geno
Dis Moot paving.
Kook 'n tekkie met jou XR-6 op die kol om hom af te kry!

Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 3:20 pm
by G-force
Hugo wrote:
Dis nie plot paving nie Mnr G-force. Dis regte egte paving.
Hoe het jy geweet ek het plot paving?

Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 3:51 pm
by Beretta
Geno
Ek laaik die kook n tekkie nog nie van hom gehoor nie

.
Beretta
(Ns) net nie met n Landie nie
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 3:54 pm
by BLOK
Asb nie n Landiy nie sy side shafts sal afdraai voor die tyres begin draai. hahaha
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 4:38 pm
by G-force
BLOK wrote:
Asb nie n Landiy nie sy side shafts sal afdraai voor die tyres begin draai. hahaha
Ja nee dan gaan die hele stuk driveway vol olie wees.
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 4:41 pm
by Flip Nel
Het die tips op google gekry
Let wel ek het hulle nogny getry nie.
1 The purpose of the cat litter is to pull the excess oil out of the cement. For larger stains, you might want to cover the cat litter with newpaper and leave overnight. Then remove the litter, and lightly cover the stain with powdered laundry detergent. Dampen the detergent just enough to make a paste and again cover and leave overnight.
The next day remove the detergent leaving just a thin layer of the detergent paste. Add water and use a heavy wire brush to scrub the area (you did say it was DH's car right? I'd put the brush in his hand). Push the brush in small circles, adding water and more of the paste as needed. Scrub some of the area just outside of the stain so that the unaffected concrete and the stained area have a similar shade.
You will be able to see some of the stain for a short time after the area has dried, but the remaining discoloration should fade away with time
2 Now, the best product I've ever used for getting surface oil off concrete is the powdery material used in swimming pool filters: DE. It pulls and soaks up the oil much better than cat litter. Scrub the spot with whatever grease and oil busting soap or detergent you have. You'll still have a spot. Here in Central Arizona is takes about a year of sunshine to bleach that spot and meld it with the rest of the concrete pad.
3 One tip I tried was after using cat litter spray the area with oven cleaner. This worked better than any thing I've tried over the years. I scrubbed the oven cleaner in with a wire brush, hosed it off, let it dry and repeated. After the second application I power washed and the area is hardly noticeable. Best to do this as soon as you notice the oil. If you wait too long and it has time to penetrate deep into the concrete it will be harder to remove it.
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 5:09 pm
by Frikkie die Rot
Middag Flip,
Waar kry die man al die katte ??
Kan ons nie dalk vir hom 'n tip gee om die reuk uit sy hande te kry nie??
Groetnis,
Rot
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 5:15 pm
by vlakvark1
Hoop dit is nuwe ''cat litter'' en nie wat die kat reeds gebruik het nie

anders is die probleem nie meer die oliekol nie

Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed May 09, 2012 5:22 pm
by Flip Nel
Frikkie gelukkig het ek nie 'n olie kol probleem nie, so dit bly maar sy probleem.
Vlakvark
Ek kry hoennervleis net as ek daar dink, en dis nie goeie hoennervleis nie, ek dink maar 'n ou moet maar seker maak voor jy dit opgooi
Re: Olie op plaveisel
Posted: Thu May 10, 2012 6:08 pm
by Hein M.
Hugo,
Vryf handcleaner deeglik in die kolle in en laat staan 'n uur of so. Werk dit dan verder uit met kookwater en 'n skopborsel. Droog met 'n ou handoek of iets dergliks op.
Die handcleaner werk baie goed vir oliekolle en vetkolle op klere ook.
Mooiloop!
Hein
Re: Olie op plaveisel
Posted: Thu May 10, 2012 6:18 pm
by VdWalt
Hugo, het jy toe reg gekom? En wat het toe gewerk?
Re: Olie op plaveisel
Posted: Thu May 10, 2012 6:49 pm
by TOKELOS
Ek het by my, sement poeier gegooi en net so gelos tot dat die wind en tyd al die poier weg gewaai het. Kolle is toe ook weg! eeeeeasy!,
Re: Olie op plaveisel
Posted: Fri May 11, 2012 10:18 am
by Hugo
Ekt die sunlight probeer, gaan vanaand omo try en saterdag sement, want die kolle sit nogsteeds net daar,
Re: Olie op plaveisel
Posted: Sun Jun 15, 2014 6:34 pm
by GERHARD 3
Almal het die kookwater vergeet om op te gooi oor alles wat julle aanbeveel het.
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed Jun 18, 2014 12:35 pm
by Stefan Fourie
Tokelos, stem saam met die droë sement, het gesien hoe effektief is dit.
Re: Olie op plaveisel
Posted: Wed Jun 18, 2014 1:17 pm
by Capt. Yoda
G-force wrote:Draai die baksteen om.
Hugo wrote:Dis nie plot paving nie Mnr G-force. Dis regte egte paving.
Geno wrote:Dis Moot paving.
Kook 'n tekkie met jou XR-6 op die kol om hom af te kry!

Ek het nou so gelag ek het amper van my stoel af geval