Page 1 of 1

Bosvark Jag 2012

Posted: Tue May 08, 2012 1:06 pm
by Robert86
Bosvark Jag Rustenburg

Re: Bosvark Jag 2012

Posted: Tue May 08, 2012 1:08 pm
by marno
Blikskottel !!!!

Baie mooi gedoen!

Waar was dit?

Re: Bosvark Jag 2012

Posted: Tue May 08, 2012 1:10 pm
by DWB
Baie Mooi!

Maar as ek reg kyk is dit nie normale bosvarke nie?

Re: Bosvark Jag 2012

Posted: Tue May 08, 2012 1:11 pm
by marno
Dink dis van die Europese bosvarke.

Re: Bosvark Jag 2012

Posted: Tue May 08, 2012 1:12 pm
by vlakvark1
Mooi groot varke ;D. Hoekom is hulle so harig ???

Re: Bosvark Jag 2012

Posted: Tue May 08, 2012 1:42 pm
by Vincehond
Dit is europese bosvarke daardie.
Vollop beskikbaar en word nog baie groter as daardie.

Die laaste foto kan jy sien dat daar ook landras in daai vark is met die dat hy so bond is en korter snoet.

Re: Bosvark Jag 2012

Posted: Tue May 08, 2012 1:48 pm
by vlakvark1
Vincehond wrote: Dit is europese bosvarke daardie.
Vollop beskikbaar en word nog baie groter as daardie.

Die laaste foto kan jy sien dat daar ook landras in daai vark is met die dat hy so bond is en korter snoet.
Ek het ook al die bontes geskiet hulle baster met die landrasse uit ,hulle loop hier rond en so nou en dan val een om.
Baie lekker vleis

Re: Bosvark Jag 2012

Posted: Tue May 08, 2012 1:51 pm
by marno
In die jaar ga ek nog try vir my een skiet met die boog.

Re: Bosvark Jag 2012

Posted: Tue May 08, 2012 4:48 pm
by grumpy
Die vark is so hererig omdat hy seker van Portugal of Italie afkomstig is!!! ;D

Re: Bosvark Jag 2012

Posted: Tue May 08, 2012 4:54 pm
by Robert86
Julle is reg dis die Europese Bosvarke.

Die varkies is n avarge grootte wat ons geskiet het, een van vriende het een geskiet wat 230kg op die hoef geweeg het, het net so oor die 100kg uitgeslag.

Maar baie lekker sports om hulle te jag!

Re: Bosvark Jag 2012

Posted: Tue May 08, 2012 7:27 pm
by VdWalt
Mooi varke daai. Wat is die plaas se naam en wat kos die varkies?

Re: Bosvark Jag 2012

Posted: Wed May 09, 2012 7:55 am
by Robert86
Ek het saam een van my vriende gaan jag. Ek sal probeer die Boer se nommer en kontak besonderhede kry.

Die plaas is net voor Rustenburg en die varke val in 3 klasse:

1) R600
2) R 800
3) R1200

Die Boer verduidelik mens alles as jy op die plaas. Sal so vinnig as moontlik die besonderhede stuur.

Re: Bosvark Jag 2012

Posted: Thu May 10, 2012 9:58 pm
by Carl
Mooi varke nie eens geweet die wetters bly hier naby nie.

Re: Bosvark Jag 2012

Posted: Fri May 11, 2012 9:15 pm
by theedge
Baie netjies