Manne help my.
n Vriend het oor bg scope navraag gedoen.Dit is blykbaar n 3-10x50 vergroting met n laser op.
Daar is blykbaar ook die vlg op die scope of biks"LLND3S"
Hy wil graag weet of dit vir jag gebruik kan word.
Groete
WOLF
LASER GENETICS
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
LASER GENETICS
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: LASER GENETICS
Wolf
Ek ken nie so teleskoop nie maar het wel so n flits al mee gespeel. Baie impressive!!!
Ek kon dit nie in die veld skyn nie maar was verseker deur die eienaar dat die lig so helder is dat dit jak se oe laat lyk asof hulle batterye in het
Frikkie

Cradock