Page 1 of 1

Hornady GMX punte

Posted: Mon May 07, 2012 9:08 am
by SmitH
Ek sien die meeste 3006 manne skiet die 150 gr gmx punte inplaas van die 165 gr is daar dalk n rede daarvoor ek wil vir my die 165gr kry as iemand die 165gr gebruik sit daar n paar ladings op asb

Groete
SmitH

Re: Hornady GMX punte

Posted: Mon May 07, 2012 10:25 am
by SmitH
Dankie Ludwig sal maar wegbly van die 165gr

Re: Hornady GMX punte

Posted: Thu May 17, 2012 11:32 am
by Kokkie
Ludwig,wat dink jy van die gmx 165grĀ  vir die 300 wm,en wat se kruit sal jy voorstel 365 of 385?



Groete Kokkie

Re: Hornady GMX punte

Posted: Thu May 17, 2012 2:52 pm
by VdWalt
Ek gebruik S365 om die GMX 165gr in my 300 te skiet. Ek het nog nooit S385 probeer nie.
Ek kan seker vinniger gaan maar myne loop so teen net oor die 2900fps en kry baie mooi
groepeerings.