NUWE RYDING
Posted: Sun May 06, 2012 7:11 pm
'N HARTLIKE GOEIE NAAND AAN ALMAL!
DIE HERFSDAE HIER IN DIE VRYSTAAT RAAK NET AL HOE MEER ASEMROWEND
EN DIE IDEE VAN 'N BLOUWILDEBEES NET MEER BELOWEND
MET SPESERY EN VET SAL EK HOM BEWAAR
EN SO HIERDIE VERSKRIKLIKE LUS BEDAAR
GOED SAL HY AFGAAN...
ROU OF GAAR
Maar genoeg oor daardie ou onderwerpie...hierdie is tog immers die ruimte vir die jak... ooohh moet ons nie los jak
in as en sak !
Het enigiemand dalk raad vir my oor die land rover freelander? Ek begin kyk na 'n ander ryding wat ek ook kan gebruik as ek jak moet aandurf. Het party gesien in die omgewing van 60 000 en dit sal my baie mooi pas.Maar sal die ding hou, of is hy te Mickey Mouse?