Page 1 of 1
Kursus
Posted: Sun May 06, 2012 6:19 pm
by slang
Julle manne kan nie dalk vir my se of daar iewers op Upington 'n roep kursus aan gebied word nie?
Re: Kursus
Posted: Sun May 06, 2012 8:03 pm
by Pieter
Slang
Kry solank die E-Boek van Heinrick, die gegewens is hier iewers op die forum, dit sal baie help.
Re: Kursus
Posted: Sun May 06, 2012 8:27 pm
by slang
Ek is nog maar nuut hier, waar kry ek sy e-book?
Re: Kursus
Posted: Sun May 06, 2012 8:59 pm
by Geno
hein at jaracal.com