Page 1 of 1

Nuwe lid van Dewetsdorp

Posted: Sun May 06, 2012 10:20 am
by tokelossie
Hallo almal op forum en sien uit daarna om deel te word van julle. Ek sien klaar hier is ouens met BAIE ondervinding wat graag help en al klaar gehelp het en waarmee mens lekker kan gesels oor dit wat vir ons almal lekker is!!!!

Re: Nuwe lid van Dewetsdorp

Posted: Mon May 07, 2012 6:25 am
by theedge
Hi baie welkom - bly om kennis te maak

Re: Nuwe lid van Dewetsdorp

Posted: Mon May 07, 2012 9:21 am
by Johan Reyneke
Baie Welkom

Geniet hier saam met ons

Johan

Re: Nuwe lid van Dewetsdorp

Posted: Mon May 07, 2012 12:10 pm
by Dippies
Nog n Vrystaater oor die bult van my af.

Baie welkom tokkelossie

Re: Nuwe lid van Dewetsdorp

Posted: Mon May 07, 2012 1:18 pm
by Ferdi
Hallo en Baie Welkom

Groete

Ferdi

Re: Nuwe lid van Dewetsdorp

Posted: Mon May 07, 2012 3:22 pm
by Marc
Baie welkom tokelossie, geniet dit hierĀ  ;)

Re: Nuwe lid van Dewetsdorp

Posted: Tue May 08, 2012 12:31 am
by visstok
Welkom! Hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete Alex

Re: Nuwe lid van Dewetsdorp

Posted: Tue May 08, 2012 2:26 pm
by Philip De Bruyn(MFWIC)
Hallo tokelossie,
Welkom hier by die forum,jy sal sien hier kry almal raad by almal sommer so leller familie
Lekker dag
Philip

Re: Nuwe lid van Dewetsdorp

Posted: Sat May 12, 2012 10:06 am
by Sean SSR
Welkom