Page 1 of 1

Zebra jag velle

Posted: Sat May 05, 2012 12:16 am
by BoogJagter111p
Goeiedag aan almal hier.

Ek het die geleentheid gekry om n paar zebras te gaan uitdun op n plaas teen n goeie prys. Ek wil graag my kostes dek deur van die rou velle ontslae te raak. Ken julle dalk iemand wat in rouvelle sal belangstel of sal dit beter wees om hulle te verwerk en dan te probeer smous? Tweedens, watter slaghuise in Pretoria sal zebra vleis koop by jagter teen n billike prys?

Baie dankie

Re: Zebra jag velle

Posted: Sat May 05, 2012 1:01 am
by Herman Venter
Wat sal jou prys wees op so rou vel?

Groete
Herman

Re: Zebra jag velle

Posted: Sat May 05, 2012 9:11 am
by BoogJagter111p
Dag Herman,

Oasis tanning het my R3500 n vel aangebied, maar die brandstof wat ek soontoe gaan uitry maak dit nie die moeite werd nie. As ek iets in die omgewing van R3000 kan kry sal bly wees.

Stel jy belang om dit te koop?

Groete
Manie