Page 1 of 1

"Bosses"

Posted: Tue Mar 02, 2010 2:37 pm
by Brno308 jagter
Piet en Jan ry een middag in spitsverkeer in Jhb.

Piet sien daar is 'n baan langs die pad wat leeg is en hy besluit hy draai in die baan in want daar is mos nie verkeer in die baan nie.

Die volgende oomblik spring die man in die pad in en trek die metro polisie man vir Piet en Jan af...

" Goodday Sir.. eish this lane that you were driving in, is only for the "busses"... >:(

Piet wat so bietjie sukkel met die "Brits" haak af en se vir die man....

Ja ek is baas Piet en die is baas Jan.!!!  ;D

Re: "Bosses"

Posted: Tue Mar 02, 2010 3:42 pm
by Nico Harris
goeie een! ;D

Re: "Bosses"

Posted: Tue Mar 02, 2010 4:19 pm
by Freek
;D ;D ;D Eish!

Re: "Bosses"

Posted: Tue Mar 02, 2010 6:46 pm
by Christo
Is seker hoekom daar een in my garage staan  ;)

Re: "Bosses"

Posted: Thu Mar 04, 2010 12:05 pm
by Brno308 jagter
Moet seker wees Christo.! HaHaHa..  ;D