2,5 Ure se (rustige) arbeid

Post Reply
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

2,5 Ure se (rustige) arbeid

Post by Kalahari »

Dag se

Hier is 'n aand van 2,5 ure se arbeid, 139 rondtes vir die 30-06 gelaai. Die doppe was klaar voorberei tot voor priming. Ek sit maar dit op avg iemand op die forum se aksie (hy kon toe nie kry nie) om 'n elektroniese skaal te gaan koop om 100 rondtes te laai.
Ek gebruik die lyman dps iii en daarsonder sou ek dit nie kon regkry nie, James, dankie man dat jy besluit het op joune te verkoop teen baie goeie prys, dit is klaar afbetaal aan frustrasies :D

[img width=560 height=420]http://i1185.photobucket.com/albums/z34 ... G_0068.jpg[/img]

Lekker laai manne
Kalahari
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: 2,5 Ure se (rustige) arbeid

Post by Beretta »

Ek gebruik n Harrell powder measure en hy is n 100% in die kol en baie viniger as die elektroniese measures
Beretta
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 2,5 Ure se (rustige) arbeid

Post by JPS »

Kalahari,

Dankie man vryf dit nou in  ;D Ek het nog steeds nie een in die hande gekry nie............
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: 2,5 Ure se (rustige) arbeid

Post by Kalahari »

Daarsy JPS, kon net nie op jou naam kom nie. Ma elk geval, ek hoop jy kry een. Jy gaan nie spyt wees nie ;) Daai ding maak my lewe baie makliker.

Beste
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 2,5 Ure se (rustige) arbeid

Post by VdWalt »

Hulle is amazing! Ek het nou net vir more se skiet gelaai. Jy druk net
nuwe lading in en daar gaan jy. As jy die een koel in het is die volgende
doppie se lading reg.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: 2,5 Ure se (rustige) arbeid

Post by James Wilson »

Geniet hom, miskien moet ek maar weer een probeer
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply