Jag Potch
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jag Potch
Baie mooi bokke.
Lyk of julle n great trippie gehaad het.
Die biltong hang al seker.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
Re: Jag Potch
Was n baie lekker naweek gewees. Wild is lekker spek vet!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Jag Potch
Baie mooi. Geluk an almal.
Kan jy dalk detail van die plaas deel?
Kan jy dalk detail van die plaas deel?
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
Re: Jag Potch
Manzini Wildsplaas - Potchhefstroom
Nico - 083 778 9759
info@manziniwild.co.za
Kontak hulle gerus as julle wil gaan jag, hoor watter wild hulle beskikbaar het.
Groete
Robert

- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Jag Potch
Hi Robert
Julle het n paar bokkies laat bakkie ry. Baie mooi man en die wild lyk in n goeie kondisie.
KAn ek so vrae asb wat het julle betaal vir blesbok en die swartwildebeeste.
Die fooie en als wat gepaard gaan met jag.
Groete
Dippies
Julle het n paar bokkies laat bakkie ry. Baie mooi man en die wild lyk in n goeie kondisie.
KAn ek so vrae asb wat het julle betaal vir blesbok en die swartwildebeeste.
Die fooie en als wat gepaard gaan met jag.
Groete
Dippies
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
Re: Jag Potch
More,
Daar is n groot huis waar 10 x persone kan oornag en die huis word teen R 1200 per nag verhuur, maw R120 per persoon pernag en R 100 word ekstra gevra as jy wil jag per dag.
Hier is die pryse - Dis bietjie duurder as gewoonlik maar jy is jou wild gewaarborg.
MANZINI WILDSPLAAS ? RIETFONTEIN, DISTRIK POTCHEFSTROOM
PRYSLYS VAN WILD
1. Springbok (Slegs alleenloper ramme) R 800.00
2. Rooibok (Slegs alleenloper ramme) R1200.00
3. Blesbok (Slegs alleenloper ramme) R1400.00
4. Swartwildebees (Verkieslik bulle) R2600.00
5. Koedoe (Koeie) R2600.00
(Bul) R6000.00
(Net jong bulle) R2800.00)
6. Volstruis (Slegs wilde mannetjies) R2000.00
7. Gemsbok (Bulle) R4500.00
(Koeie)(2 beskikbaar) R4000,00
8. Rooihartbees (Slegs alleenloper bulle) R3000.00
9. Zebra (Slegs hingste)(Tans nie beskikbaar R6000.00
(Merries) R5000.00
10. Eland (Livingstone)(Tans nie beskikbaar) R7500.00
11. Waterbokke (Bul) R4000.00
(Trofeebul) R6000.00
(Koei) R3000.00
12. Takbokke (Ram)(Moontlik nie beskikbaar) R3500.00
(Ooi) R1200.00
Bogenoemde pryse is almal gemaak vir ?n enkele bok wat u kom skiet. Ons kan egter pakkette saamstel per person vir 3 en meer bokke wat dan uiteraard beter pryse sal bevat.
Verblyf is R200.00 per persoon per nag indien u selfsorg verkies. Indien u volle etes ingesluit wil h? kan dit met ons gere?l word. Ons het pragtige goed toegeruste rondawels asook ander behuising indien u belangstel. Jagtarief is R100 per jagter per dag. Slagtersfooi ? R30 vir klein wild (Spring-, Rooi-, Tak- en Blesbok) en R60 vir groter bokke en R80 vir ?n Waterbok.
Let asseblief daarop dat ons hoofbedryf huisvesting is en dat ons slegs jagters aanvaar wat minstens twee nagte by ons deurbring! Indien u oor naweke kom jag moet u Vrydag vroeg genoeg arriver om u geweer op ons skietbaan in te skiet sodat u Saterdagoggend vroeg kan begin. Sondae probeer ons om nie te skiet nie!