Page 1 of 1
CCI250 Primers
Posted: Tue Apr 24, 2012 4:08 pm
by Philip De Bruyn(MFWIC)
Middag almal,
Weet iemand dalk waar in PTA kan ek nog CCI250 primers kry want dit klink vi my of die hele wereld is daar sonder.
Indien nie,kan julle dalk vi my se wat die naaste primer is wat ek kan gebruik in sy plek.
Dankie
Philip
Re: CCI250 Primers
Posted: Tue Apr 24, 2012 4:14 pm
by tripodmvr
Ander primers is Federal 215 en Murom het ook 'n magnum primer.
Re: CCI250 Primers
Posted: Tue Apr 24, 2012 4:52 pm
by Beretta
Ek het Murom primers gekoop tevrede sover prys was ook goed
Re: CCI250 Primers
Posted: Fri Apr 27, 2012 8:04 pm
by Biltongjagter
Koop gerus PMP se Magnum Boxer Primers - beskikbaar vir klein- en groot geweer. Enige dag net so goed en selfs beter as ander fabrikate se magnum slagdoppies.
Groete,
Koos.
Re: CCI250 Primers
Posted: Fri Apr 27, 2012 10:40 pm
by Philip De Bruyn(MFWIC)
Biltongjagter,
Ek het toe pmp se boxer magnum primers gekoop en sal sien wat maak hulle dinsdag,gan dan my geweer inskiet,dankie vir die terugvoer.
Philip