Manne ek is op soek na 'n geweersmid op die Oosrand wat my vinnig kan help met die fit van 'n silencer, my silencer het gekom vir my .223 en ek wil hom graag die naweek gebruik.
Hulp sal waardeer word.
Hansman
Geweersmid oosrand
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Geweersmid oosrand
Hansman,
Ry maar deur na Tinus by formalito. goeie vinnige billike diens.(PTA)
Groete
JP
Ry maar deur na Tinus by formalito. goeie vinnige billike diens.(PTA)
Groete
JP
Last edited by JPS on Mon Apr 23, 2012 8:58 pm, edited 1 time in total.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Geweersmid oosrand
Hier was so n ruk terug n lid op die forum wat sy trade test gedoen het ook in die oosrand sover ek kan onthou
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Geweersmid oosrand
Hansman, gaan na Hi-Tech,
Nie baie impressed met hom nie maar vra hom wie is die geweersmid in Edenvale. Hy het myne gedoen in een dag.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Geweersmid oosrand
Jy kan feitlik vir Thinus by formalito sit en wag. Goeie diens by hom gekry.
Veiligheid eerste manne!
