Zeiss Z-7 reticle vs Swarov BRH
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Zeiss Z-7 reticle vs Swarov BRH
Manne,
Enige van julle ondervinding met di? Reticles of enige advies watter sal beter werk?
Dankie Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Zeiss Z-7 reticle vs Swarov BRH
Hallo Norton
Ek het die brh kruis op my z6. Ek is baie tevrede en dit werk lekker saam met swarovski se ballastics program. Iewers op die forum is nou onlangs iemand wat gedeel het oor die z7 kruis van zeiss.
Soos ek dit gelees het gee zeiss se program vir jou die optimale vergroting wat pas saam met jou geweer se setup, lading, koeel ens.
Ek sien dit nie by swarovski nie, al wat hulle daar gee is die afstande verander effe op die afmik merke (kolle en strepies) soos die vergroting verander nadat jy ook jou info in program gevoer het.
Tussen 15 en 18 vergroting verandering is daar so klein verskil dat dit amper weglaatbaar is.
Ek skiet meeste op 18, want ek wil mos sien
wat daar voor aangaan, hoekom dan nie dit gebruik nie. Het die Nam veldskiet met die z6 geskiet en die merkies gebruik en op die gonge het hulle 100% gewerk. Op die plaas het ek ook iets geskiet op 'n sekere afstand (gemeet met rangefinder) en merke gebruik, maar ek gaan nie se wat en hoe ver nie
.
GLO my net, die brh kruis werk mooi. Ek kan geen kommentaar lewer op die z7 van zeiss nie, kannie sulke scopes bekostig nie
Groete
Kalahari
Ek het die brh kruis op my z6. Ek is baie tevrede en dit werk lekker saam met swarovski se ballastics program. Iewers op die forum is nou onlangs iemand wat gedeel het oor die z7 kruis van zeiss.
Soos ek dit gelees het gee zeiss se program vir jou die optimale vergroting wat pas saam met jou geweer se setup, lading, koeel ens.
Ek sien dit nie by swarovski nie, al wat hulle daar gee is die afstande verander effe op die afmik merke (kolle en strepies) soos die vergroting verander nadat jy ook jou info in program gevoer het.
Tussen 15 en 18 vergroting verandering is daar so klein verskil dat dit amper weglaatbaar is.
Ek skiet meeste op 18, want ek wil mos sien
GLO my net, die brh kruis werk mooi. Ek kan geen kommentaar lewer op die z7 van zeiss nie, kannie sulke scopes bekostig nie
Groete
Kalahari
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Zeiss Z-7 reticle vs Swarov BRH
Kalahari,
Watter Z6 het jy gekoop ??
Norton
Watter Z6 het jy gekoop ??
Norton
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Zeiss Z-7 reticle vs Swarov BRH
Norton
Die 3-18 x 50P en die brh kruis. (nou is ek nie seker of dit die brx of h kruis is nie
) ek weet een het net strepies, maar myne het die strepies en dan kolletjies tussenin.
Die 3-18 x 50P en die brh kruis. (nou is ek nie seker of dit die brx of h kruis is nie
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Zeiss Z-7 reticle vs Swarov BRH
Norton
Sorry, die ander post was nie die z7 kruis nie , maar die z800, het gou gekyk onder die scopes afdeling. Sorry, te stupid om die link vir jou op te sit.
Sorry, die ander post was nie die z7 kruis nie , maar die z800, het gou gekyk onder die scopes afdeling. Sorry, te stupid om die link vir jou op te sit.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Zeiss Z-7 reticle vs Swarov BRH
Kalahari,
Geen probleem. Ek het toe ook vandag 'n Swarov Z6i 3-18x50 BRX opgetel. Dis nou die nuwe generasie2. Beeld is sommer baie mooi.
Raven
Geen probleem. Ek het toe ook vandag 'n Swarov Z6i 3-18x50 BRX opgetel. Dis nou die nuwe generasie2. Beeld is sommer baie mooi.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Zeiss Z-7 reticle vs Swarov BRH
Norton

Ek het ook na die (i) gekyk , maar die prys was maar net te rof gewees. Ek hoop jy het lekker prys gekry? Is jou z6 se kruis die "krismis boom" vorm of hoe lyk hy? Ek het gou my ou topic wat ek laasjaar begin het gaan lees en ek het def die brh kruis.
Geniet die scope man
PS: My skoonma kyk nog vir my of sy catnip kan kry, haar eers gister gevra. As sy nie regkom nie kan ek dalk later op jou knoppie druk?
Ek het ook na die (i) gekyk , maar die prys was maar net te rof gewees. Ek hoop jy het lekker prys gekry? Is jou z6 se kruis die "krismis boom" vorm of hoe lyk hy? Ek het gou my ou topic wat ek laasjaar begin het gaan lees en ek het def die brh kruis.
Geniet die scope man
PS: My skoonma kyk nog vir my of sy catnip kan kry, haar eers gister gevra. As sy nie regkom nie kan ek dalk later op jou knoppie druk?
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Zeiss Z-7 reticle vs Swarov BRH
Kalahari,
Wat het jy betaal vir jou Z6 ??
Raven
Wat het jy betaal vir jou Z6 ??
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Zeiss Z-7 reticle vs Swarov BRH
So lyk hy

Reticle

Reticle

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Zeiss Z-7 reticle vs Swarov BRH
Norton
Hel man, nou laat jeuk jy weer iets wat gekrap moet word met die foto
Ek het myne oor die water geland vir 21
, die wisselkoers was daai tyd 8.02 gewees. As jy nie hier wil se nie, stuur maar wat jy betaal het? Bietjie nuuskierig.
Hel man, nou laat jeuk jy weer iets wat gekrap moet word met die foto
Ek het myne oor die water geland vir 21
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Zeiss Z-7 reticle vs Swarov BRH
Kalahari,
Kom vertel nou die spesie en afstand wat jy geklop het toe?

Goed, beter, 6millimeter!
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Zeiss Z-7 reticle vs Swarov BRH
Geno
Ek het steenbok op 290m geskiet waar ek met merkie gemik het onder die oor.
Ander keer het ek springhaas in aand verkeerdelik vir rooikat aangesien (kyk, ek skiet eers as ek vermoed jy doen kwaad en dan loop vra ek jou wie is jy?) en die haas toe geskiet, kon nie kry nie. Volgende dag gaan meet met man wat by haas staan was toe 310m, haas ook innie kop.
Nou steek ek dam my kop ver uit?
Ek het steenbok op 290m geskiet waar ek met merkie gemik het onder die oor.
Ander keer het ek springhaas in aand verkeerdelik vir rooikat aangesien (kyk, ek skiet eers as ek vermoed jy doen kwaad en dan loop vra ek jou wie is jy?) en die haas toe geskiet, kon nie kry nie. Volgende dag gaan meet met man wat by haas staan was toe 310m, haas ook innie kop.
Nou steek ek dam my kop ver uit?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Zeiss Z-7 reticle vs Swarov BRH
Mooi man! 2 stoute skootjies, ek like dit!
Goed, beter, 6millimeter!
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Zeiss Z-7 reticle vs Swarov BRH
Thanx Geno
Was self lekker verras gewees. Ek moet se die kombinasie van kettie en klip werk lekker saam.