Wat vat dit om 'n nuwe kaliber te ontwerp.....
Ek draai bv 'n 6.79mm koe?l op 'n draaibank, met 'n 6.8mm dop (sonder skouer, lyk soos .22dop) wat lank genoeg is om bv 40gr tot 45gr S335 te vat, em maak 'n loop/kamer kombinasie (ook soos .22 tipe), gee hom 'n 1:12 twist, en mauser tipe aksie....
Het ek nou 'n nuwe kaliber ontwerp?
Ek luister graag en met respek(dit mag dalk 'n lewenslange ding wees wat ek nou in 1 paragraaf afmaak)
Cheers
Nuwe Kaliber ontwerp?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Nuwe Kaliber ontwerp?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Nuwe Kaliber ontwerp?
Cobb ek luister ook graag.die kan n intresante roer wees as ek so na opsomming kyk.
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Nuwe Kaliber ontwerp?
Weet nie , tegnies seker n nuwe kaliber maar klink vir my baie na wat hulle probeer bereik het met die .30 M1 Carbine - (wel nou n 7.62 x 33 maar beskrywing klink vir my na dieselfde konsep)
Last edited by Cz_apie on Tue Apr 17, 2012 2:39 pm, edited 1 time in total.
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Nuwe Kaliber ontwerp?
Cobus - Jammer die foto wat ek wou aanheg was te groot - probeer weer
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Nuwe Kaliber ontwerp?
Ludwig....nee, ek gaan en wil niks ontwerp nie,ek vra maar net wat dit vat om 'n nuwe kaliber te ontwerp....
Dus antwoord jy 'n gedeelte daarvan deur te s?...."'n ou moet 'n rede h? vir 'n sekere toepassing"
My koe?l en dop beskrywing is sommer uit die duim gesuig, net ter illustrasie....
Sal graag wou hoor wat Oom Gerard van GSC s? hieroor, ek verstaan hy het dit al gedoen...

Last edited by Cobus(Cobb) on Tue Apr 17, 2012 3:07 pm, edited 1 time in total.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Nuwe Kaliber ontwerp?
Cobus
Jip, jy het so pas met jou voorbeeld 'n nuwe kaliber ontwerp, mits dit nie alreeds onwerp is nie. Omdat dit jou spesifieke behoeftes pas en omdat jy wil en kan. Al raak dit nooit 'n verkoper nie, is hy reg vir jou. Dus, baie geluk. Ek het ook al baie daaroor gewonder, al het ek nie die tegniese aspekte onder die knie nie.