Page 1 of 1
Nuut op die forum
Posted: Mon Apr 16, 2012 12:21 pm
by Sheepster
Dagse manne (en meisiemense)
Ek het al so biki rondgekrap op die forum en besluit dit sal net goed wees as ek join so hier is ek. Paul vanaf Groot Brak area en sien baie uit om dinge te leer of om te help waar gehelp kan word.

Re: Nuut op die forum
Posted: Mon Apr 16, 2012 12:29 pm
by Dippies
Welkom Paul.
Van nou af gaan jy jou dag verkort met so 4ure en die 20 ure wat oorbly jou eie ding doen.
Die 4ure gaan jy op die forum wees.
Groete
Dippies
Re: Nuut op die forum
Posted: Mon Apr 16, 2012 1:10 pm
by Ferdi
Welkom Paul
Soos Dippies s? nou raak tyd vinnig klaar.
Groete
Ferdi
Re: Nuut op die forum
Posted: Mon Apr 16, 2012 9:30 pm
by theedge
Dag baie welkom bly om kennis te maak
Re: Nuut op die forum
Posted: Mon Apr 16, 2012 9:42 pm
by Marc
Baie welkom PaulĀ
Geniet dit hier saam onsĀ
Groetnis
Marc
Re: Nuut op die forum
Posted: Mon Apr 16, 2012 9:50 pm
by Beer (Christo)
baie wlkom
Re: Nuut op die forum
Posted: Mon Apr 16, 2012 11:24 pm
by visstok
Welkom, hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete visstok