Page 1 of 1
Nyala,Bosbok en Rietbok
Posted: Mon Apr 16, 2012 9:17 am
by kopskoot
Manne, Ek is die komende langnaweek in die Noorde van Natal, en het gewonder of iemand dalk weet van n plek waar ek Nyala, bosbok of Rietbok kan gaan skiet op n een of twee dae jag.
Groete
Ronald
Re: Nyala,Bosbok en Rietbok
Posted: Mon Apr 16, 2012 9:23 am
by Geno
Ronald,
Gee vir Nico (Harris 3006 forumnaam) 'n lui, hy kan dalk help!
nul-agt-2 3050 743
Groete,
Eugene
Re: Nyala,Bosbok en Rietbok
Posted: Mon Apr 16, 2012 10:32 am
by johan1
Kemp Landman, pongola Natuur reservaat, jy kan daar jag
Re: Nyala,Bosbok en Rietbok
Posted: Mon Apr 16, 2012 10:54 am
by kopskoot
Tnx Johan
Het jy dalk n nommer?
Re: Nyala,Bosbok en Rietbok
Posted: Mon Apr 16, 2012 10:55 am
by Geno
Re: Nyala,Bosbok en Rietbok
Posted: Mon Apr 16, 2012 6:11 pm
by Frederik
Die bosbok gaan die moeilike een wees as jy by Kemp Landman gaan jag.
Nie dat daar nie is nie daar is net so baie njalas en rietbokke
