Page 1 of 1
ou landi nuwe baatjie
Posted: Sun Apr 15, 2012 4:59 pm
by Sean SSR
Hi Julle Manne
Projek landi is nou klaar ,hy jag nou lekker,en sy kleur werk great in die nag ,wat dink julle?
Sean
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Sun Apr 15, 2012 5:06 pm
by Jakkalsgat
Sean
Hy lyk sommer spoggerig, geniet hom
Groete
Jaco
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Sun Apr 15, 2012 5:09 pm
by Theo E
mooi, ek like die kleur
groete
theo
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Sun Apr 15, 2012 5:36 pm
by atplay
Jy in die nag afspring en die ligte afsit en die enjin ook gaan jy sukkel om haar weer te kry! Baie netjies gedoen.
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Sun Apr 15, 2012 6:14 pm
by Frederik
"Death by landy"

Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Sun Apr 15, 2012 6:22 pm
by Blackie Swart
Die beste 4x4 en dan nog n goeie kleur ook nog.Man dit is mos net n wen resep.Geniet dit.
Groete
Blackie
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Sun Apr 15, 2012 7:09 pm
by Sean SSR
Dankie Manne
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Sun Apr 15, 2012 7:37 pm
by hebron
Ek hoop net nie dit raak te koud in die Klein Karoo nie; jy haar mooi gemaak!!!!!
Geluk en mag sy baie jakkalse huis toe bring!!!
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Mon Apr 16, 2012 9:38 am
by Raven
Netjies, baie netjies.
Raven
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Mon Apr 16, 2012 11:06 am
by SS
I Like a lot!!!!!
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Mon Apr 16, 2012 11:25 am
by Dippies
Hy lyk kwaai die wa!!!!!!!!!
Baie netjies
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Mon Apr 16, 2012 11:27 am
by theedge
Man dit lyk bak - geniet hom
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Mon Apr 16, 2012 12:44 pm
by Marc
Frederik wrote:
"Death by landy"
Ja nee, as hy eers in jou bloed in is ....

Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Mon Apr 16, 2012 4:17 pm
by Pule
Dit lyk na n leke bakkie.
Groete
Pule
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Mon Apr 16, 2012 4:30 pm
by martinf
Dit lyk baie netjies.
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Mon Apr 16, 2012 4:30 pm
by Pvdw
Sean ek is meer 'n Toy fan maar ek moet s? daai trokkie van jou het houding orals oor hom geskryf. Als aan hom s? net "Kom ons gaan jag"
Peet
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Mon Apr 16, 2012 5:32 pm
by Jaktrap
Die enigste fout met hom is dat jy gaan sukkel om drywers te kry wanneer dit begin koud raak.
Almal is nie altyd so gretig oor die koud kry nie ,maar dit sal darem help om te hoor uit watter rigting daar geantwoord word.
Lekker dag
Jaktrap
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Mon Apr 16, 2012 5:42 pm
by douw
atplay wrote:
Jy in die nag afspring en die ligte afsit en die enjin ook gaan jy sukkel om haar weer te kry! Baie netjies gedoen.
DIT SAL NIE GEBEUR NIE, AS HY HOM AFSLUIT GAAN HY HOM NIE WEER AAN DIE GANG KRY NIE

Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Mon Apr 16, 2012 7:04 pm
by Sean SSR
Dag Manne
Baie dankie manne
ja wat ,dit gaan n bietjie koud wees maar was maar ook koud op my ander bakkie ,jak jag was nog nooit vir sussies nie of hoe?en die kleur wel ons het hom gaan toets en sowaar jak plat, stap veld in en gaan soek,die maan is ook nie hetemaal weg nie nou,en toe ons terug skyn met hand flits sien ons niks,stap maar pad toe en pad op landi toe,die ou wat die verf gemeng het op George, het my belowe geen blink nie..........en dit was waar,was maar n bietjie skepties in die begin ,maar nou glo ek dit.
Daar is nog n paar dinge wat nog moet gebeur met die ou vrou,extra bat ens ens .......Wat van n paar Lightforce spots????
Def n nuwe jak stoel die ou een moet nou maar rus....in vrede
Sean
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Tue Apr 17, 2012 1:17 am
by visstok
Netjies! My neef se Isuzu dieselfde kleur, op n donker maan aand soek jy die bakkie met die flits as jy in veld is! Groete visstok
Re: ou landi nuwe baatjie
Posted: Tue Apr 17, 2012 5:26 am
by Roger
Baie nice, lyk of hy die job kan doen!