Page 1 of 1

Pricelist 2012

Posted: Thu Apr 12, 2012 3:51 pm
by SmitH
As van julle manne dalk belangstel kontak die die mense


[img width=344 height=480]http://i1129.photobucket.com/albums/m50 ... unting.jpg[/img][img width=339 height=480]http://i1129.photobucket.com/albums/m50 ... gpryse.jpg[/img]

Groete
SmitH

Re: Pricelist 2012

Posted: Thu Apr 12, 2012 4:41 pm
by Dippies
Pryse lyk goed totdat die EXCL VAT sy kop uisteek.

Ek sal gaan net om sy bobjaan en ape te skiet ;D ;D

Nogsteeds baie goeie pryse net bietjie ver om te ry

Re: Pricelist 2012

Posted: Fri Apr 13, 2012 8:54 am
by Deon Joubert
Ja , van daai pryse lyk regtig baie goed. Ek seker n mens kan n plan maak met Die Vat. ( Vat al Temaklik)

Re: Pricelist 2012

Posted: Wed May 30, 2012 10:58 am
by tau
Het lassjaar daar gejag en vanjaar weer. Die pryse en die wild is brilljant. Die plaas is bitter mooi.