jakkie
Posted: Wed Apr 11, 2012 7:46 am
More kerels,
kon dam gisteraand die 1 jakkals kap
7h op my plek gewees en kwart oor 7 begin met kos,baklei klanke en na n halfuur het die outjie gestop wha wha wha..DOEF DOEP!!!

Groete Dirkie