Die nuwe Rudolph T3 kruishaar

Post Reply
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Die nuwe Rudolph T3 kruishaar

Post by Piet Breedt »

Hierdie gaan n wenner wees. Kan nie wag om hom te sien
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Die nuwe Rudolph T3 kruishaar

Post by Stefan764 »

Rudolph
Rudolph Optics wrote: maar het ook beskermde doppies wat opdraai, spesifiek vir die boer en man wat die teleskope in die jagveld wil gebruik!
Hierdie is n uitstekende kenmerk van die teleskope! Baie baie manne soek die "tactical" eienskappe op n teleskoop, maar wil met hom jag ook en dan soek die manne n proppie wat jy kan opsit sodat boetman nie aan die ding draai as pa nie kyk nie, of watookal die geval mag wees.

Verder dink ek hierdie kruishaar is uitstekend ontwerp. Die verskillende groottes in MOA wat orals op die kruishaar voorkom gaan lekker help met "rangefinding", VERAL as n man jou teleskoop gaan leer ken.

Baie lekker vergrotings wat jy op die mark sit!! Hulle gaan baie baie gewild wees!!

Groete!
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Die nuwe Rudolph T3 kruishaar

Post by Dippies »

Enige prysklas range wat ons kan verwag op die skote vir die manne wat nie Huntex kan maak nie. :( :(
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Die nuwe Rudolph T3 kruishaar

Post by Gerhard »

Baie netjies,

Gaan die teleskope by Huntex wees?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Carlo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 75
Joined: Sun Dec 11, 2011 10:59 am

Re: Die nuwe Rudolph T3 kruishaar

Post by Carlo »

Prys asb? watter prysklas kyk ons na op huntex?
Sako L579 Forester .243
Musgrave Lyttleton RSA .308
Howa 1500 Varminter .243
Slasenger mod 12 .22
1958 Gecado mod 50 .177
1971 Gecado mod 35 .177
1970 Gecado mod 25 .177
Jelly 4.5 .177
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Die nuwe Rudolph T3 kruishaar

Post by Stefan764 »

Rudolph Optics wrote:
Die nuwe modelle sal beskikbaar wees by Huntex!
Gerhard, oplet ini klas ou maat  :police:

.........

Carlo wrote: Prys asb? watter prysklas kyk ons na op huntex?
Rudolph kom in, Rudolph kom in  :police:

hahahahaha nou soek ek lekker vir k@kkies  ;D ;D ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Die nuwe Rudolph T3 kruishaar

Post by LUAN »

Stefan764 wrote: Rudolph
Rudolph Optics wrote: maar het ook beskermde doppies wat opdraai, spesifiek vir die boer en man wat die teleskope in die jagveld wil gebruik!
Hierdie is n uitstekende kenmerk van die teleskope! Baie baie manne soek die "tactical" eienskappe op n teleskoop, maar wil met hom jag ook en dan soek die manne n proppie wat jy kan opsit sodat boetman nie aan die ding draai as pa nie kyk nie, of watookal die geval mag wees.

Verder dink ek hierdie kruishaar is uitstekend ontwerp. Die verskillende groottes in MOA wat orals op die kruishaar voorkom gaan lekker help met "rangefinding", VERAL as n man jou teleskoop gaan leer ken.

Baie lekker vergrotings wat jy op die mark sit!! Hulle gaan baie baie gewild wees!!

Groete!
Stefan
+1
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Die nuwe Rudolph T3 kruishaar

Post by Gerhard »

Stefan764 wrote:
Rudolph Optics wrote:
Die nuwe modelle sal beskikbaar wees by Huntex!
Gerhard, oplet ini klas ou maat  :police:
Eish...

Sorry Meneer...  :-[  ;D

Sien jou daar
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Die nuwe Rudolph T3 kruishaar

Post by Flip Fouche »

Rudolph

Hulle moet Vryburg toe kom!!!!!!!!!!!!!

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Post Reply