Page 1 of 1
Middag almal.
Posted: Tue Apr 10, 2012 3:41 pm
by Scalla
My naam is Schalk, ek is van Potchefstroom. BLOK het my aan die forum bekend gestel. Ek lees al sedert januarie en leer baie. Het ook 'n hele paar manne leer ken op Taffie se kurses in Parys. Dit is lekker om deel te kan wees van so 'n groot jakkalsjag passie.
Scalla.
Re: Middag almal.
Posted: Tue Apr 10, 2012 3:53 pm
by Geno
Welkom Scalla! Goed om jou hier te sien mater!
Groete,
Eugene
Re: Middag almal.
Posted: Tue Apr 10, 2012 4:18 pm
by Renier
Hi Scalla
Baie welkom.
Groete
Renier
Re: Middag almal.
Posted: Tue Apr 10, 2012 5:27 pm
by grumpy
Soek jy die jong meisies soos Blok? Hy sal jou ore aansit!!!
Welkom en hoop jy geniet dit hier!!
Re: Middag almal.
Posted: Tue Apr 10, 2012 8:48 pm
by theedge
Hi Schalk
Baie welkom, weet jy gaan dit geniet bly om kennis te maak
Re: Middag almal.
Posted: Tue Apr 10, 2012 8:55 pm
by Arno Pienaar
Scalla welkom hier by ons en geniet dit saam met ons !!!
Re: Middag almal.
Posted: Tue Apr 10, 2012 9:25 pm
by Marc
Baie welkom Schalk
Geniet dit hierÂ
Groetnis
Marc
Re: Middag almal.
Posted: Tue Apr 10, 2012 9:30 pm
by philip opperman
welkom eks self n nuweling en geniet dit baie
Groete Philip
Re: Middag almal.
Posted: Wed Apr 11, 2012 8:08 am
by BLOK
Aitsa!
Na n groot gesukkel is ek bly jy is nou hier, weet dit is maar moeilik met die internet saam. Geniet hom en lekker saam gesels.
Blok