Nog n Howa vragie
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Nog n Howa vragie
Ek wil hoor by die Howa manne, die modelle met n blue loop is dit n blink blue of matt
En kan mens n matt black aksie bestel?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Nog n Howa vragie
Kom nou manne is daar niemand met n Howa met blou loop? My gunshop het niks vooraad op die oomblik en ek kan nie meer wag om te bestel nie.
- Paul Jonker
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:47 pm
Re: Nog n Howa vragie
Hi
Die Howas wat ek gesien het by S & O en Bouwer Bros het nie matt lope gehad nie. Weet nie of hulle dit in matt verkoop.
My 2c
Paul
Die Howas wat ek gesien het by S & O en Bouwer Bros het nie matt lope gehad nie. Weet nie of hulle dit in matt verkoop.
My 2c
Paul
GUNS DON'T KILL PEOPLE, DADS WITH PRETTY DAUGHTERS DO
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nog n Howa vragie
Paul is reg die lope is nie matt nie het ook nog nie een in matt gesien nie, maar glo as jy een so wil he dat jy hom seker kan laat ceracote
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
