Naandse manne

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Naandse manne

Post by cg rossouw »

Naandse manne,

Eks n boer van Dordrecht, NoordOos Kaap. Die wat nie weet waar dit is nie so 100km van Aliwal Noord en Queenstown.

Sien julle manne praat sake van die hart hier, glo sal n paar dinge kan leer, lekker om gedagtes uit te ruil en jy praat met mense wat verstaan.

Groete

CG Rossouw
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Naandse manne

Post by Marc »

Baie welkom

Trek 'n vars koppie nader en ges?ls lekker saam  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
philip opperman

Re: Naandse manne

Post by philip opperman »

Welkom ouboet

Groete Philip
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: Naandse manne

Post by cg rossouw »

Dankbaar, moet eers kyk hoe werk wat ens, is maar n geneuk om al die getikkery en goed te soek en nog te lees en lag
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Naandse manne

Post by Jakkalsgat »

Naand CG

Geniet dit hier, jy,s nie dalk familie van Richard nie, het jare gelede by hom gaan kyk na hout, mooi wereld daai van julle.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: Naandse manne

Post by cg rossouw »

 
  Dankie Jaco, ja Richard is my neef
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Naandse manne

Post by Dawie D »

Welkom cg

Nou het jy iets lekker om te doen die winter as dit so wit is daar buite kant ;D
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Naandse manne

Post by Jakkalsgat »

Dankie Cg se groete aan Richard
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Naandse manne

Post by Ferdi »

Goeiedag en baie Welkom

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Naandse manne

Post by Arno Pienaar »

Baie welkom hier en geniet dit !!!
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Naandse manne

Post by theedge »

Hi CG Rossouw

Lekker om van jou te hoor baie welkom en bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Dewie
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm

Re: Naandse manne

Post by Dewie »

Hallo oom

Baie welkom op die Forum,
hoop oom geniet dit hier, en leer baie by die ander ooms

Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Zack Benade

Re: Naandse manne

Post by Zack Benade »

Welkom CG

Ek weet jy sal dit baie geniet.  Waar in Dordrecght boer jy CJ?

Groete
Zack Benade
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: Naandse manne

Post by cg rossouw »

Dankie manne vir die verwelkoming
Zack ek boer in die Swempoort distrik, grond pad tussen Dordrecht na Lady Grey en Barkley Oos.

Dankie
Zack Benade

Re: Naandse manne

Post by Zack Benade »

Hi

So jy boer naby Steve van Zyl?  Ek kom kuier die 27 ste vir hom en Leon Coetzer.

Groete
Zack
Post Reply