Page 1 of 1
Dag s
Posted: Thu Apr 05, 2012 5:12 pm
by FDJ1
Middag almal, eks nuut hier en wou net s? almal moet n lekker paas naweek geniet!
Groete
Re: Dag s
Posted: Thu Apr 05, 2012 5:25 pm
by douw
Hallo FDJ 1
Baie welkom, geseende paastyd vir jou ook.
Groetnis
Douw
Re: Dag s
Posted: Fri Apr 06, 2012 6:21 pm
by visstok
Welkom, hoop jy geniet dit hier saam ons! Geseende paasnaweek en vuilig ry almal wat op die paaie gaan wees! Groete visstok
Re: Dag s
Posted: Fri Apr 06, 2012 7:14 pm
by JPS
Hi FDJ,
Baie welkom hier, geniet dit.
Groete
JP
Re: Dag s
Posted: Fri Apr 06, 2012 7:35 pm
by Arno Pienaar
Welkom hier en geniet dit !!
Re: Dag s
Posted: Fri Apr 06, 2012 8:12 pm
by Sniper66
Baie welkom,jy sal dit hier geniet,en geseende paastyd.!
Sniper!
Stefan
Re: Dag s
Posted: Fri Apr 06, 2012 9:45 pm
by theedge
Hallo FDJ 1
Baie welkom bly om kennis te maak
Re: Dag s
Posted: Sat Apr 07, 2012 8:14 am
by Marc
Welkom FDJ
Vertel bietjie meer oor jouselfÂ

Geniet dit hier saam onsÂ
Groetnis
Marc
Re: Dag s
Posted: Sat Apr 07, 2012 2:35 pm
by Jacquesb
Hallo FDJ1
Dankie vir die paaswense, selfde vir jou.
Geniet die geselskap
Groete
Re: Dag s
Posted: Tue Apr 10, 2012 12:59 pm
by Ferdi
Hallo en Welkom
Groete
Ferdi