Page 1 of 1

Mooi kudu!

Posted: Tue Apr 03, 2012 5:06 pm
by immelmanw
[img width=560 height=420]http://i1103.photobucket.com/albums/g46 ... G_1682.jpg[/img]
Deur n klient van ons gejag in die Dordabis omgewing - Namibie

Re: Mooi kudu!

Posted: Tue Apr 03, 2012 5:13 pm
by Wouter Roets
Willem

Dit is nou wragtig n besonderse mooi koedoe! Wat n pragtige simetriese stel horings en dan is daar nog lengte ook! Die persoon kan voorwaar trots wees!

Groetnis
Wouter

Re: Mooi kudu!

Posted: Tue Apr 03, 2012 5:16 pm
by Hilux01
Ongelooflik, dis wraggies mooi

Re: Mooi kudu!

Posted: Tue Apr 03, 2012 5:27 pm
by Marc
Baie mooi en baie geluk.

Besonderse horings daai, mooi simetries en goeie leeeeeengteĀ  ;)

Wonder nou hoe lank daai ou man die jagter en rowers al ontduik het, baie bevooregĀ  ;)

Groetnis
Marc

Re: Mooi kudu!

Posted: Tue Apr 03, 2012 5:56 pm
by Frederik
Mens sal nie weer sommer so kans kry op so besondere koedoe nie, baie geluk aan die jagter.

Re: Mooi kudu!

Posted: Tue Apr 03, 2012 7:09 pm
by Koos Barnard
Naand
Die koedoe is etlike jare gelede geskiet. Ons het die storie in Magnum geplaas
Mooi loop

Re: Mooi kudu!

Posted: Tue Apr 03, 2012 7:59 pm
by immelmanw
Yip, so drie jaar terug. Nosler 180gr Accubond! 300 H&H

Koos gee my more gou luitjie as jy tyd het.

Groete

Re: Mooi kudu!

Posted: Tue Apr 03, 2012 8:05 pm
by Koos Barnard
Willem
Maak so, ons gesels m?re.
Mooi loop

Re: Mooi kudu!

Posted: Wed Apr 04, 2012 8:26 am
by Chevvy SS
Dis SW van der Merwe daai....is ek reg?

Re: Mooi kudu!

Posted: Wed Apr 04, 2012 8:44 am
by SmitH
Pragtige dier wat was die lengte van die horings

Groete
SmitH

Re: Mooi kudu!

Posted: Wed Apr 04, 2012 9:02 am
by Dippies
Nog een wat op my lysie is, n 60" eendag eendag :-[ :-[

Re: Mooi kudu!

Posted: Wed Apr 04, 2012 9:13 am
by Vincehond
Besonderse koedoe.

Een waarop daai man kan trots wees.

Re: Mooi kudu!

Posted: Wed Apr 04, 2012 3:00 pm
by theedge
Baie netjiese bul

Re: Mooi kudu!

Posted: Fri Apr 06, 2012 7:46 am
by Superdup
Bitter mooi bok daardie