Page 1 of 1

Slaghuise in Pretoria en omgewing

Posted: Tue Apr 03, 2012 11:43 am
by Musketeer
Goeie dag,

Is daar dalk iemand wat my kan help met die kontak besonderhede of name van slaghuise wat wildsvleis aankoop in die Pretoria, Johannesburg en omliggende omgewings?

Groetnis,

Peet

Re: Slaghuise in Pretoria en omgewing

Posted: Wed Apr 04, 2012 8:18 am
by Evert
Hi Musketeer die Hokaai slaghuise in Montana / Fearie Glen en Centurion koop wildsvleis aan hoor net eers watse prys en hoeveel hulle vat voor jy gaan af laai.

Re: Slaghuise in Pretoria en omgewing

Posted: Wed Apr 04, 2012 9:34 am
by Sarelss
Hi Peet,
Ek koop ook aan en het jou 'n PM gestuur,
Groetnis
ss

Re: Slaghuise in Pretoria en omgewing

Posted: Wed Apr 04, 2012 2:00 pm
by Musketeer
Dankie vir die terugvoer.

Dit word regtig waardeer.

Re: Slaghuise in Pretoria en omgewing

Posted: Fri Apr 13, 2012 9:40 am
by ROBBIE1
EK KOOP SELF OOK VLEIS AAN, AFHANGENDE VAN WAAR DIT GESIET IS EN OF DIE NODIGE PERMITTE DIT VERGESEL. DIE WILDSHOEKIE VLEISMARK IN PRETORIA NOORD IS MY SLAGHUIS, EN ONS IS BAIE GROOT IN DIE WILDBEDRYF, VERWERKING VIR JAGTER EN VERKOPE, SO U IS WELKOM OM MY OOK TE KONTAK. 012-5466807.

Re: Slaghuise in Pretoria en omgewing

Posted: Fri Apr 13, 2012 10:02 am
by douw
Hallo Robbie 1

Baie welkom op Jaracal.

Gaan na die voorportaal en stel jouself voor, party manne kan op jou tone trap as jy dit nie doen nie. :angel:


Groetnis
Douw

Re: Slaghuise in Pretoria en omgewing

Posted: Fri Apr 20, 2012 6:20 pm
by ROBBIE1
Hi Douw.

Dankie, ek sal so maak.

Robbie