Pieta
Ek gebruik sommer carburater (spelling) cleaner of break cleaner, werk goed vir my......
Mooi loop
Francois
benzine vir loopskoon maak?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: benzine vir loopskoon maak?
Piet ek gebrik dit gereeld om olie uit yskas pype te hal. Seker een van die beste middels om olie mee op te los. Werk net versigtig en sorg dat jy buite werk en moet n NIE naby iemand staan wat rook nie. Daai goed brand vinniger as petrol!!
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: benzine vir loopskoon maak?
Piet, stoot 2 nat benzine lappies deur en dan 'n droee een. Daai loop behoort dan silwer skoon te wees.
Jy kan olie en was uit jou klere daarmee uithaal. Prestik en chappies in die kinders se hare is ook geen probleem nie. Meeste gom en olie word mooi skoon gemaak daarmee, dis nie net vir lope nie.
Ek self verkies asetoon bo benzine bloot net vir die reuk gedeelte.
Peet
Jy kan olie en was uit jou klere daarmee uithaal. Prestik en chappies in die kinders se hare is ook geen probleem nie. Meeste gom en olie word mooi skoon gemaak daarmee, dis nie net vir lope nie.
Ek self verkies asetoon bo benzine bloot net vir die reuk gedeelte.
Peet
Work to live, don"t live to work
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: benzine vir loopskoon maak?
So maak jy die loop eers skoon met n carbon remover na een skoot dan n benzine lappie en dan droee lappies voor die volgende skoot vir 10 skote soos Howa verduidelik?
- Carlo
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Sun Dec 11, 2011 10:59 am
Re: benzine vir loopskoon maak?
dalk n dom vraag, nadat ek gewoonlik gewere skoon gemaak het, sit ek n baie dun laag Butch's Gun Oil met n lappie deur die loop om te keer vir roes en met jag trippies of skiet aksies skiet gewoonlik een fowler om olie uit te haal. Is dit nadelig?
Sako L579 Forester .243
Musgrave Lyttleton RSA .308
Howa 1500 Varminter .243
Slasenger mod 12 .22
1958 Gecado mod 50 .177
1971 Gecado mod 35 .177
1970 Gecado mod 25 .177
Jelly 4.5 .177
Musgrave Lyttleton RSA .308
Howa 1500 Varminter .243
Slasenger mod 12 .22
1958 Gecado mod 50 .177
1971 Gecado mod 35 .177
1970 Gecado mod 25 .177
Jelly 4.5 .177
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: benzine vir loopskoon maak?
Carlo
Jy moet eers jou loop droog maak met 'n droe lappie voor jy skiet Anders sal jy skade aan jou loop maak met die olie in die loop, die hidroliese krag kan jou loop duike indruk
Jy moet eers jou loop droog maak met 'n droe lappie voor jy skiet Anders sal jy skade aan jou loop maak met die olie in die loop, die hidroliese krag kan jou loop duike indruk

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: benzine vir loopskoon maak?
Benzeen is deesdae 'n middel wat al hoe minder gebruik word. Daar is sprake dat dit kankervormend kan wees. Asetoon is veiliger, maar velkontak moet vermy word word.
Olie in 'n loop is geensinns aan te beveel nie. Die hidroliese krag is enorm en kan die loop laat vervorme en akkuraatheid is daarmee heen. Skiet slegs met 'n dro? loop uit alle vuurwapens.
Olie in 'n loop is geensinns aan te beveel nie. Die hidroliese krag is enorm en kan die loop laat vervorme en akkuraatheid is daarmee heen. Skiet slegs met 'n dro? loop uit alle vuurwapens.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Carlo
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Sun Dec 11, 2011 10:59 am
Re: benzine vir loopskoon maak?
dankie vlakvark. het nooit so daaraan gedink nie. sal defnitief dit begin aanleer!Vlakvark wrote: Carlo
Jy moet eers jou loop droog maak met 'n droe lappie voor jy skiet Anders sal jy skade aan jou loop maak met die olie in die loop, die hidroliese krag kan jou loop duike indruk
Sako L579 Forester .243
Musgrave Lyttleton RSA .308
Howa 1500 Varminter .243
Slasenger mod 12 .22
1958 Gecado mod 50 .177
1971 Gecado mod 35 .177
1970 Gecado mod 25 .177
Jelly 4.5 .177
Musgrave Lyttleton RSA .308
Howa 1500 Varminter .243
Slasenger mod 12 .22
1958 Gecado mod 50 .177
1971 Gecado mod 35 .177
1970 Gecado mod 25 .177
Jelly 4.5 .177
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: benzine vir loopskoon maak?
5. Before loading, always clean all grease, oil, solvent, etc. from the bore and chamber. When a bullet is fired, an accumulation in the bore or chamber of any lubricant or other incompressible fluid (including, for example, rainwater) can cause a bulge or burst barrel or other damage to the rifle and result in serious injury to the shooter or to others nearby. In addition, any coating of lubricant in the chamber interferes with the adhesion between cartridge case and chamber wall that is necessary for safe firing, and subjects the rifle to stress similar to that imposed by excessive pressure.LOADINGWARNING!
Kry die stukkie raad in Howa se handleiding. Let op gevaar van water in loop. Hou dus jou loop na onder as jy in die reen jag.