Page 1 of 1

Temperatuur

Posted: Mon Apr 02, 2012 2:56 pm
by DawieKotze
Kyk ek soos my dinges of waar stel mens die default temperatuur in QL??

Re: Temperatuur

Posted: Mon Apr 02, 2012 2:58 pm
by DawieKotze
Sorry - gekry.

Re: Temperatuur

Posted: Mon Apr 02, 2012 3:05 pm
by BLOK
Ek neem dan aan dit is soos jy gekyk het. hahaha

Re: Temperatuur

Posted: Mon Apr 02, 2012 4:02 pm
by VdWalt
;D Soos 'n ref. hie hie !!  ;D

Re: Temperatuur

Posted: Tue Apr 03, 2012 10:38 am
by DawieKotze
VdWalt wrote: ;D Soos 'n ref. hie hie !!  ;D
;D ;D ;D

Tenminste erken ek my fout en het dit niemand benadeel behalwe my ego nie!!  :-[ :-[ :-[