Page 1 of 1

Goeie dag almal

Posted: Mon Apr 02, 2012 11:35 am
by Musketeer
Goeie dag,

Nog 'n nuweling tot die forum hierdie kant.

Ek sien daarna uit om stories uit te deel te leer en by te dra tot die jagters "community" op die forum.

Groetnis!!

Re: Goeie dag almal

Posted: Mon Apr 02, 2012 12:08 pm
by Marc
Baie Welkom  ;D

Groetnis
Marc

Re: Goeie dag almal

Posted: Mon Apr 02, 2012 2:39 pm
by Ferdi
Baie Welkom

Groete

Ferdi

Re: Goeie dag almal

Posted: Mon Apr 02, 2012 2:43 pm
by Dippies
Welkom Musketeer.

Waar is jou ander trafante ;D ;D

Groete
Dippies

Re: Goeie dag almal

Posted: Mon Apr 02, 2012 7:45 pm
by theedge
Goeie dag en baie welkom bly om kennis te maak

Re: Goeie dag almal

Posted: Mon Apr 02, 2012 9:16 pm
by Gerhard Smith
Baie welkom.
Is baie leka op die forum en n ou leer baie hier.
Groete daar.

Re: Goeie dag almal

Posted: Mon Apr 02, 2012 11:49 pm
by visstok
Welkom, hoop jy geniet dit hier saam ons!