Dag se weer an al die mense
Lekker koel April ogend!
kan iemand my asebleif in die Hekpoort of Magalies ongewing help met boog skiet en instel? Ek het a Mission Craze boog wat ek will instel en leer om te gebruik. Het die naeweek n bietjie geskiet toe buit die Blik*** my op my linker voorarm, en ek was gewaarsky maar ore was min.
Dankie
Boog Hulp - Magalies of Hekpoort
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Boog Hulp - Magalies of Hekpoort
Hi shaun.
Arrow rest is daar naby hartbeespoort, ek dink dit sal die naaste wees aan jou
http://www.hartbeespoortonline.co.za/ne ... /index.php
Groete en laat weet as jy nog hulp nodig het
Arrow rest is daar naby hartbeespoort, ek dink dit sal die naaste wees aan jou
http://www.hartbeespoortonline.co.za/ne ... /index.php
Groete en laat weet as jy nog hulp nodig het
ek soek nog wapens...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Boog Hulp - Magalies of Hekpoort
Shaun,
Naaste aan jou is Arrow Rest by Harties. Dis so 5 km van Skeerpoort af.
Groete,
Eugene
Naaste aan jou is Arrow Rest by Harties. Dis so 5 km van Skeerpoort af.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!