Maak jou eie mes
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Nog so paar pics
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Maak jou eie mes
Ekt daai mes gesien. Baie netjiese werk
Goed om jou te kon ontmoet
Goed om jou te kon ontmoet
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
Baie smart! Hy het baie mooi uitgekom!
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Maak jou eie mes
Het gedurende lockdown bietjie tyd ingesit met staal, vuur en hamer.
Het n ou Gedore hamer warm gemaak en getimmer tot hy na iets lyk.
Gister verhard en die steel opgesit.
Die Tomahawk was n lekker projek ekt baie geleer
https://i.imgur.com/z6KCkFa.jpg
Het n ou Gedore hamer warm gemaak en getimmer tot hy na iets lyk.
Gister verhard en die steel opgesit.
Die Tomahawk was n lekker projek ekt baie geleer
https://i.imgur.com/z6KCkFa.jpg
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Netjies!
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Maak jou eie mes
Ek en my seuntjie het te veel "Forged in Fire" en soortgelyke videos gekyk in die lockdown en hy het my oortuig dat ons moet probeer om ons eie messe te maak. Ek het dus vroeer in die week 2 "blanks" bestel by 'n plek in JHB en dit is gister afgelewer. Ek het nie naastenby die regte toerusting nie en gaan dus maar eers met die hand toerusting 'n poging aanwend om te sien of dit gedoen kan word (volgens youtube is dit moontlik....) en as dit iets is wat ons trek en geniet, dan is die regte toerusting dan seker weer op die lys voor pappa se eerste buffel....
Aim small, miss small
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Ja Eugene vyl werk goed. Bou vir jou filing jig met hout en vyl hom. Dis hoe ek dit tans doen. En dis ook forged in fire wat my in die lockdown convince het haha.Eugene wrote:Ek en my seuntjie het te veel "Forged in Fire" en soortgelyke videos gekyk in die lockdown en hy het my oortuig dat ons moet probeer om ons eie messe te maak. Ek het dus vroeer in die week 2 "blanks" bestel by 'n plek in JHB en dit is gister afgelewer. Ek het nie naastenby die regte toerusting nie en gaan dus maar eers met die hand toerusting 'n poging aanwend om te sien of dit gedoen kan word (volgens youtube is dit moontlik....) en as dit iets is wat ons trek en geniet, dan is die regte toerusting dan seker weer op die lys voor pappa se eerste buffel....
Geniet dit
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Maak jou eie mes
Hier is my "Locdown kruip in die stoor weg vir mamma met n brannewyntjie mes"
Baby grinder en hand gereedskap. Jy kan ook mos nie skuurpapier koop nie want dan vrek jy op die spot van C19
Nou wragtie nie mooi nie maar genoeg geleer om te dink ek sal dit weer wil probeer.
Baby grinder en hand gereedskap. Jy kan ook mos nie skuurpapier koop nie want dan vrek jy op die spot van C19
Nou wragtie nie mooi nie maar genoeg geleer om te dink ek sal dit weer wil probeer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Maak jou eie mes
Netjies Plaashaas en dankie Trompie. Ek gaan maar eers die hand vyl gebruik. Ek het al 'n wyle terug agtergekom dat in my hande, is die enigste verskil tussen 'n Dremmel en 'n handvyl, dat ek dinge bloot vinniger opneuk met die dremmel.....

Aim small, miss small
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Watse staal het jy gevat?
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1000
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Maak jou eie mes
Watse olie gebruik julle vir die verharding. Sien baie manne praat van Canola olie of is dit maar beter om die regte olie te koop.
Wys dalk bietjie julle setup. masjiene, hand gereedskap, kill ens.
Wys dalk bietjie julle setup. masjiene, hand gereedskap, kill ens.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Maak jou eie mes
Trompie, die blanks is Lohmann L4528 vlekvrye staal (volgens die website).Trompie wrote: Fri Jun 26, 2020 10:08 am Watse staal het jy gevat?
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Aim small, miss small
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
Dis basies N690, wat 'n baie goeie staal is. Beide is EN 1.4528 materiaal.Eugene wrote:Trompie, die blanks is Lohmann L4528 vlekvrye staal (volgens die website).Trompie wrote: Fri Jun 26, 2020 10:08 am Watse staal het jy gevat?
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Maak jou eie mes
Manne, eks besig met my eerste mes en die blank blyk klaar verhard te wees of dis net vrek hard..... Net om my OCD te beperk en realisties te wees, hoe perfekte afwerking moet ek verwag met ‘n handvyl en bogenoemde omstandighede?
Aim small, miss small
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
As jou vyl hom kan werk, hoe ookal moeilik, dan is hy nie verhard nie. 'n Vyl skaats net oor 'n verharde lem sonder om materiaal te verwyder.Eugene wrote:Manne, eks besig met my eerste mes en die blank blyk klaar verhard te wees of dis net vrek hard..... Net om my OCD te beperk en realisties te wees, hoe perfekte afwerking moet ek verwag met ‘n handvyl en bogenoemde omstandighede?
Jy behoort redelik goeie afwerking te kry, mits jy die regte skuurpapier gebruik na die tyd. Gebruik Silica Carbide en nie Aluminium Oixide nie, en baie Elbow Grease. Om jou bevels te vyl is nie maklik nie, maar dit is doenbaar.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
Twee messe wat ek voltooi het met hul skedes.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek stem nie heeltemal saam nie.Xplicitly wrote: Sat Jun 27, 2020 6:05 pmAs jou vyl hom kan werk, hoe ookal moeilik, dan is hy nie verhard nie. 'n Vyl skaats net oor 'n verharde lem sonder om materiaal te verwyder.Eugene wrote:Manne, eks besig met my eerste mes en die blank blyk klaar verhard te wees of dis net vrek hard..... Net om my OCD te beperk en realisties te wees, hoe perfekte afwerking moet ek verwag met ‘n handvyl en bogenoemde omstandighede?
Jy behoort redelik goeie afwerking te kry, mits jy die regte skuurpapier gebruik na die tyd. Gebruik Silica Carbide en nie Aluminium Oixide nie, en baie Elbow Grease. Om jou bevels te vyl is nie maklik nie, maar dit is doenbaar.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Ek het messe gemaak wat ek eers in 'n sagte staat gevyl het tot 0.8mm van die finale dikte en toe ingestuur het om verhard te word en dit dan self getemper. Daarna het die finale vylwerk en handskuur plaasgevind.
Eugene, jy bepaal self hoe goed die finale afwerking gaan wees. Die staal is BAIE harder en elke fylmerk en skuurmerk word verwyder met 'n volgende fyner grint tot dit heeltemal weg is. Dis ure se werk, maar tog lekker. My eerste vyf messe was so gebou.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
As hy verhard is tot op standaard gaan jy verseker hom nie veel met ñ vyl maak nie.Johan Nel wrote:Ek stem nie heeltemal saam nie.Xplicitly wrote: Sat Jun 27, 2020 6:05 pmAs jou vyl hom kan werk, hoe ookal moeilik, dan is hy nie verhard nie. 'n Vyl skaats net oor 'n verharde lem sonder om materiaal te verwyder.Eugene wrote:Manne, eks besig met my eerste mes en die blank blyk klaar verhard te wees of dis net vrek hard..... Net om my OCD te beperk en realisties te wees, hoe perfekte afwerking moet ek verwag met ‘n handvyl en bogenoemde omstandighede?
Jy behoort redelik goeie afwerking te kry, mits jy die regte skuurpapier gebruik na die tyd. Gebruik Silica Carbide en nie Aluminium Oixide nie, en baie Elbow Grease. Om jou bevels te vyl is nie maklik nie, maar dit is doenbaar.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Ek het messe gemaak wat ek eers in 'n sagte staat gevyl het tot 0.8mm van die finale dikte en toe ingestuur het om verhard te word en dit dan self getemper. Daarna het die finale vylwerk en handskuur plaasgevind.
Eugene, jy bepaal self hoe goed die finale afwerking gaan wees. Die staal is BAIE harder en elke fylmerk en skuurmerk word verwyder met 'n volgende fyner grint tot dit heeltemal weg is. Dis ure se werk, maar tog lekker. My eerste vyf messe was so gebou.
Vyle is op average 62 - 63 hrc en enige iets onder dit gaan jy merkies op maak maar jy gaan beslis nie ñ lem van 58-59 hrc met vyl klaar maak nie. Daai vyl sal net skaats.
Grinders kan dit doen maar as jou vyl inbyt en jy kry actually ñ bevel gevyl is jou staal beslis nog sag.
Eugene wat gebeur met die blanks is dat hulle almal ge-lasercut word en dit maak die eerste 0.5mm reg om die mes gewoonlik baie hard en jy sukkel om hom te vyl. Vat flapfisk op klein handheld grinder en skuur net al om die edge daai harde gedeelte af daarna sal die vyl mooi byt
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
Met die finale handskuur kan ek 100% saamstem, dit gebeur na verharding en dit is waar jy jou finale afwerking bepaal.
Maar as ek 'n lem nog kan vyl met 'n standaard vyl na heat treatment en tempering, dan was daar fout met my hittebehandeling.
Soos Trompie bo sê, kan dit verharding wees as gevolg van die laser toe hul die blanks gesny het, wat jou nou so bietjie rondvoeter.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Maar as ek 'n lem nog kan vyl met 'n standaard vyl na heat treatment en tempering, dan was daar fout met my hittebehandeling.
Soos Trompie bo sê, kan dit verharding wees as gevolg van die laser toe hul die blanks gesny het, wat jou nou so bietjie rondvoeter.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Maak jou eie mes
Eerste ding wat Forged in Fire ons leer is om n vyl oor hom te trek om te kyk of hy verhard is jongEugene wrote: Sat Jun 27, 2020 12:50 pm Manne, eks besig met my eerste mes en die blank blyk klaar verhard te wees of dis net vrek hard..... Net om my OCD te beperk en realisties te wees, hoe perfekte afwerking moet ek verwag met ‘n handvyl en bogenoemde omstandighede?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Maak jou eie mes
Man, in daai 5 sek wat dit hulle vat om die vyl oor daai lemme te trek, kan mens nie sien of hulle regtig rug insit of nie. Toe ek na 'n 15min sessie met die vyl, skaars 2mm staal weggevat het, toe wonder ek waar die probleem lê... Veral nadat ek dit op 'n soortgelyke dikte stuk "gewone" staal getoets het. Trompie se post hierbo oor die laser sny op die kante, maak nou baie meer sin. Ek wil egter bitter graag daai ou van youtube (wat vir my kind hierdie idee van hand-vyl-jou-eie-mes, gegee het...), se telefoon nommer kry, net om vir hom te bevestig (in my mooiste afrikaans), dat mens NIE net 45 min aan 'n kant spandeer nie.....Capt. Oblivious wrote: Mon Jun 29, 2020 12:03 pmEerste ding wat Forged in Fire ons leer is om n vyl oor hom te trek om te kyk of hy verhard is jongEugene wrote: Sat Jun 27, 2020 12:50 pm Manne, eks besig met my eerste mes en die blank blyk klaar verhard te wees of dis net vrek hard..... Net om my OCD te beperk en realisties te wees, hoe perfekte afwerking moet ek verwag met ‘n handvyl en bogenoemde omstandighede?
Maar dit was nog steeds lekker en lekkerder om dit saam my klong te doen en ons beide gaan die eindproduk meer waardeer en koester.
Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Maak jou eie mes
Onthou ok net trompie se bo arms lyk soos my middel, dit vat hom minder tyd met daai vyl. Ek wonder darem hoe baie vyle uit n Pa se garage weg geraak het na forged in fire 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek dink Forged in Fire her baie mans arm gemaak. Daar was 'n tyd toe jy nie mesmaak gereedskap of staal kon kry nie... En so ruk daarna toe is die mark oorvol met tweedehandse toerusting toe sommiges uitvind dis nie so maklik nie.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
HahahahahahaCapt. Oblivious wrote:Onthou ok net trompie se bo arms lyk soos my middel, dit vat hom minder tyd met daai vyl. Ek wonder darem hoe baie vyle uit n Pa se garage weg geraak het na forged in fire
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Eugene dit vat my so 2 - 3 ure met vyl...per kant om bevel mooi te kry. Maar hoe dunner die staal is hoe vinniger gaan ditEugene wrote:Man, in daai 5 sek wat dit hulle vat om die vyl oor daai lemme te trek, kan mens nie sien of hulle regtig rug insit of nie. Toe ek na 'n 15min sessie met die vyl, skaars 2mm staal weggevat het, toe wonder ek waar die probleem lê... Veral nadat ek dit op 'n soortgelyke dikte stuk "gewone" staal getoets het. Trompie se post hierbo oor die laser sny op die kante, maak nou baie meer sin. Ek wil egter bitter graag daai ou van youtube (wat vir my kind hierdie idee van hand-vyl-jou-eie-mes, gegee het...), se telefoon nommer kry, net om vir hom te bevestig (in my mooiste afrikaans), dat mens NIE net 45 min aan 'n kant spandeer nie.....Capt. Oblivious wrote: Mon Jun 29, 2020 12:03 pmEerste ding wat Forged in Fire ons leer is om n vyl oor hom te trek om te kyk of hy verhard is jongEugene wrote: Sat Jun 27, 2020 12:50 pm Manne, eks besig met my eerste mes en die blank blyk klaar verhard te wees of dis net vrek hard..... Net om my OCD te beperk en realisties te wees, hoe perfekte afwerking moet ek verwag met ‘n handvyl en bogenoemde omstandighede?![]()