Page 4 of 4

Re: Help so bietjie met keuse

Posted: Mon Oct 27, 2025 8:09 am
by Wouter Roets
Dankie Gerhardu

Ek dink hulle noem dit co witness as ek dit reg het. Hoop dit is ook die geval met die Deltapoint en die bietjie hoer sights van die RXM. Kyk ek het die naweek weer bietjie geskiet in my tonnel en glo my ek kort elke enkele hulpmiddel tot my beskikking! Hierdie is soos daai droom waar die olifant jou storm en jy kry eenvoudig nie die brein raakgeskiet nie. Ergste is ook dat jy dan ook nie n clue het waar jy skiet nie. Verdomde nagmerrie!

Groetnis
Wouter