Re: Covid-19 medikasie
Posted: Wed Aug 04, 2021 5:30 pm
Ja Cappie dit is so waar, en die high jack is darem weer iets om oor te gesels...
Die pap is ook maar lekker dik, veral met die nuwe VSA president lyk dit my, as ek tussen die lyne lees, en die skeiding tussen die 2 partye lyk woes erg ...dit will lyk dat die een groep erg liberale morele waardes na streef en die ander helfte brobeer vasklou aan Cristelike waardes. Die klink ook of die jonger generasie geen morele kompas meer het nie en 'anything goes' ....so hoeveel van dit is dan net om aandag af te lei van wat regtig aan die gang is.
Ek's nie nTrump fan nie omdat hy lekker snert kan kwyt raak, maar hy't minstens aan die regte kant van die lyn (probeer) staan.
Ek glo China het SA lankal in hulle sak ....en noem maar n land waar hulle mensie nie besig is om te "vervuil" nie.
Daar is sowat 30% van een ingeneurs firma (waarmee ek op n kol gewerk het) wat New Zealand toe is om te help boi aan behuising en infrastuktuur vir buitelanders waarvan die meeste blykbaar Chinese is.
Daar is ook geen groot oorloë waar China hulle wapens kan verkoop nie....
Dit lyk hier gan dalk n ding kom waarop niemand voorbereid is nie
Sent from my SM-A515F using Tapatalk

)