Page 4 of 6
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Feb 05, 2021 8:58 pm
by Diesel Dog
If you don't have 2020 vision get your spectacles to read the comments
https://youtu.be/RUpDslHSLbU
DD
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Feb 05, 2021 9:02 pm
by BenJacobs
Jis oom.
Ek het darem nou bitter lekker gelag vir van daai comments!!
Groete Ben
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Feb 05, 2021 11:30 pm
by Diesel Dog
Re: Mooi musiek
Posted: Sat Feb 06, 2021 7:30 am
by tripodmvr
DD, vanaf die laaste video het my oog die volgende gevang.
[youtube]
https://youtu.be/MyVWQ6zIWuQ[/youtube]
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Feb 19, 2021 9:26 pm
by Diesel Dog
Re: Mooi musiek
Posted: Sat Feb 20, 2021 6:24 am
by ruaanb
Rooikop tuindwergie en Joe Rocket is ewe lank

Re: Mooi musiek
Posted: Sat Feb 20, 2021 11:34 am
by joe rocket
ruaanb wrote: Sat Feb 20, 2021 6:24 am
Rooikop tuindwergie en Joe Rocket is ewe lank
Eks dan langer as jy. Vra vir specsavers jou geld terug.
Re: Mooi musiek
Posted: Sat Feb 20, 2021 3:53 pm
by ruaanb
Re: Mooi musiek
Posted: Sun Feb 21, 2021 9:21 pm
by jayzet
Beth & Joe - Live in Amsterdam
"I'd rather go blind"
Sorry weet nie hoe om die af te laai nie
Een van hulle beste opnames
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Mooi musiek
Posted: Sun Feb 21, 2021 11:05 pm
by Diesel Dog
Re: Mooi musiek
Posted: Sun Feb 21, 2021 11:30 pm
by jayzet
Dankie DD.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Re: Mooi musiek
Posted: Sun Feb 28, 2021 8:43 pm
by Diesel Dog
Since I started wearing my prescription spectacles my appreciation for the finer things in life has grown in leaps and bounds
Enjoy the Schumann puppies in a dress Concerto in A Minor, Op. 54
DD
https://youtu.be/vb_TLU_M7PE
Re: Mooi musiek
Posted: Mon Mar 01, 2021 8:46 am
by toxicsox
Re: Mooi musiek
Posted: Mon Mar 01, 2021 8:54 am
by THOMAST
Diesel Dog wrote: Sun Feb 28, 2021 8:43 pm
Since I started wearing my prescription spectacles my appreciation for the finer things in life has grown in leaps and bounds
Enjoy the Schumann puppies in a dress Concerto in A Minor, Op. 54
DD
https://youtu.be/vb_TLU_M7PE
Janee, sommige musiekstukke klink maar net beter oppie Tiewie

Re: Mooi musiek
Posted: Mon Mar 01, 2021 9:09 am
by Predator
Die meisie wat die bekfluitjie hier speel saam met die groep is n Brasiliaanse kunstenaar in eie reg - Indiara Sfair.
https://youtu.be/a7-JRUyKV08
Re: Mooi musiek
Posted: Mon Mar 01, 2021 9:57 am
by Wouter Roets
Was daar musiek op die video?
Re: Mooi musiek
Posted: Mon Mar 01, 2021 10:06 am
by Capt. Yoda
Genade
Re: Mooi musiek
Posted: Mon Mar 01, 2021 10:26 am
by Wouter Roets
Those puppies can surely play!
Re: Mooi musiek
Posted: Mon Mar 01, 2021 11:55 am
by bush hat
Darem mooi as iemand so uit volle bors sing !

Re: Mooi musiek
Posted: Mon Mar 01, 2021 1:11 pm
by Diesel Dog
[quote]Those puppies can surely play![/quote]
Without sheet music ,just from mammary!
DD
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Mar 05, 2021 10:07 pm
by Diesel Dog
Dis Vrydag en die Weskus klong se Datsun 1600sss hol oop ketel die uit-trek tape(EIGHT TRACK)speel vol volume.Na die karavanpark is dit met laagwater strand langs dans toe.Met sy klinknael broek en swart stewels en n week se lone in sy gatsak is hy vanaand n gerekende man.Maar na die tweede brandewyn word daar van die dans vergeet nou word daar arm gedruk, vinger getrek en later sommer kop geslaan.
A blast from the past
https://youtu.be/zUQiUFZ5RDw?list=PLf6- ... JQ1AYy5DMU
https://youtu.be/cs4RG9u8IVU
https://youtu.be/sTbOlt4PwEA
https://youtu.be/1lkLa-M_anM?list=PLnL3 ... CE7Uc1kKTn
https://youtu.be/rS50UxnVTlA
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Mar 05, 2021 10:22 pm
by BenJacobs
Ek geniet oom se musiek smaak. Iets van alles!!
Groete Ben
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Mar 05, 2021 10:33 pm
by Lategan1
Die Weskusklong met sy SSS het goeie musiek smaak!
Dankie.
Beste.
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Mar 12, 2021 10:49 pm
by Diesel Dog
Re: Mooi musiek
Posted: Fri Mar 12, 2021 11:27 pm
by BenJacobs
Baie lekker musiek oom!
Hou aan om te deel!
Groete Ben