Page 4 of 4
Re: 450 Rigby
Posted: Tue Apr 06, 2021 9:48 am
by DWB
Sal hom probeer!
Re: 450 Rigby
Posted: Tue Apr 06, 2021 5:27 pm
by tripodmvr
Supacow wrote: Tue Apr 06, 2021 9:14 am
Dink Oom nie nou aan n 130 uit n 270?
Ek praat nie oor daardie kaliber nie

. Die 7x64 sal dit lag-lag doen.
Met die penetrasievermoë van die mono's het mens 'n ligter (of dan korter) koeël nodig om genoegsame dryfmiddel in te kry asook om gat oor kop slaan te verhoed.
Re: 450 Rigby
Posted: Wed Jul 03, 2024 8:28 am
by tau
Die manne wat CZ's /BRNO 458WM gekoop het en 450 Rigby's gebou het, sal jy weer?
Ek is lankal lus vir een en dink die tyd is nou. Of is daar makliker maniere om by 'n 450 Rigby te kom?
Re: 450 Rigby
Posted: Thu Jul 04, 2024 10:25 am
by Gerhardu
tau wrote: Wed Jul 03, 2024 8:28 am
Die manne wat CZ's /BRNO 458WM gekoop het en 450 Rigby's gebou het, sal jy weer?
Ek is lankal lus vir een en dink die tyd is nou. Of is daar makliker maniere om by 'n 450 Rigby te kom?
Ja. Die maklikste manier is om n Rigby te koop.
Re: 450 Rigby
Posted: Thu Jul 04, 2024 5:27 pm
by tau
Re: 450 Rigby
Posted: Wed Jul 17, 2024 8:06 am
by Gerhardu
Jyt gevra vir n maklike manier. Nie goedkoopste manier nie. FOKUS. lol
Re: 450 Rigby
Posted: Thu Feb 20, 2025 1:28 pm
by Stephan86
tau wrote: Wed Jul 03, 2024 8:28 am
Die manne wat CZ's /BRNO 458WM gekoop het en 450 Rigby's gebou het, sal jy weer?
Ek is lankal lus vir een en dink die tyd is nou. Of is daar makliker maniere om by 'n 450 Rigby te kom?
Ek maak die weer lewendig. Die wat die ombouing gedoen het, hoeveel werk het dit gevat?
Soos ek verstaan moet hul die kamer en die "bolt face" sny? Is daar enige ander werk nodig, dalk aan die magasyn?
Re: 450 Rigby
Posted: Thu Feb 27, 2025 1:02 pm
by Henna308
'n Maat van my het dit so paar jaar terug laat doen. Ek is nie seker van die details wat hulle alles moes doen nie maar dit het geklink of dit 'n redelike klompie goed was. As ek reg onthou het Danie Joubert en Bjinse (ek vra om verskoning as ek die man se naam verkeerd gekry het) die werk vir hom gedoen. Die metaalwerk was kamer, visiere, slotgesig, voer en 'n ander sneller (Timney) want die CZ sneller het gebreek met die proefskote. Hy het ook 'n Beech kolf laat kerf.
Die geweer het baie lekker geskiet en was in my opinnie meer akkuraad as wat hy nodig gehad het om te wees. Ek sal sy nommer vir jou gee in 'n PM as jy hom wil bel?